Loer hier na die naweek se bepalings vir die Suid-Afrikaanse spanne in die Superrugby.
Alles vir Woensdag 15 Maart 2017
Zama-zama’s swaar gestraf
Altesaam 22 onwettige myners (zama-zama’s) is Dinsdag swaar gestraf in die hooggeregshof in Virginia in die Vrystaat.
Sassa-toelaes: Duidelikheid oor betaling kom
“Ons wil so gou as moontlik die onsekerheid uit die weg ruim en vir die 17 miljoen begunstigdes die versekering gee dat hulle op 1 April hul toelaes sal ontvang.”
Lesersbrief: ’n Oorlewingsgids: Aansoek om hernuwing van rybewys
Wetsgehoorsame landsburger van Centurion verduidelik wat ’n mens benodig om die aansoek vir ‘n nuwe rybewys te oorleef.
‘ANC wys minagting vir SA se mense’
“Die party sal die prys hiervoor in die algemene verkiesing in 2019 betaal.”
Kaapse waterkrisis: Wat word gedoen?
Daar kan met reg gevra word wat het die stad oor die afgelope paar jaar gedoen om toekomstige waterkrisisse af te weer? Kyk hier:
Oorregulering van arbeidsmark sal werknemers net benadeel
Die regering sukkel voortdurend om ’n gesonde ekonomiese omgewing te skep en onderhou. ’n Toename in regeringsinmenging sal armoede net verder vererger.
Die teenkant van politieke korrektheid
Ekstremiste klink manhaftig. Maar hulle rig meestal slegs ’n klomp skade aan.
Gedagte vir die dag: Spotkoning of Hemelkoning?
Toe roep hulle die hele regiment bymekaar en trek vir Hom ’n pers mantel aan. Hulle vleg toe ook ’n kroon van dorings en sit dit op sy kop. Daarop begin hulle Hom salueer met die woorde: “Ons groet u, o Koning van die Jode!” (Markus 15:16-18)