By die IKR se Wêreldbeker vir Vroue is die eerste halfeindwedstryd gister tussen Suid-Afrika en Engeland gespeel.
Alles vir Woensdag 19 Julie 2017
Briewe uit Bagdad: Om hoop te gee
Agmed – die apteker kom toe hier in en staar lank na die skildery. Later draai hy heel ernstig na my en sê dis hoe hy baie dae voel…
Hurricanes op die oorlogspad
Die Nieu-Seelandse Superrugbyspanne het nou oplaas die spinnerakke van die onlangse Britse en Ierse Leeus se rugbytoer afgeskud.
Valkeliga: blaser verdwaal, maar Buffels hou koers
Die wedstryd het laat begin omdat die skeidsregter op pad Grootvlei toe verdwaal het, dog het dit die plaaslike Buffels allermins van koers gebring.
Nóg klagtes teen sportkwotas ingedien
“Die indiening van dié klagtes is nie ’n kitsoplossing vir die probleme in SA sport nie, maar dien as ’n stewige begin vir ’n uitgebreide proses om internasionale steun te wen in die stryd teen die rasbeheptheid van die Suid-Afrikaanse regering en plaaslike sportliggame.”
Man swaar gevonnis vir verkragtings, moord
ʼn 28-jarige man wat vier minderjarige meisies verkrag en een van hulle vermoor het, is swaar in die hooggeregshof in Nelspruit, Mpumalanga, gevonnis.
Limpopo: Waterbergliga met hardlooprugby gewen
Mogol het Vrydag uitstekende hardlooprugby op die Hoërskool Ellisras se veld gespeel om die Limpopo Blou Bulle se Waterberg-reserweliga te wen.
Vrou sterf toe motor bo-op ander voertuig beland
ʼn Vrou is dood en nog vier mense beseer tydens ʼn gru-ongeluk Dinsdagmiddag in Dinkelmanweg in Pinetown, KwaZulu-Natal.
Gedagte vir die dag: Verhoudings heers
God sê toe: “Laat Ons ’n mens maak wat met Ons ooreenstem.” (Genesis 1:26)