Die musiekwêreld is in rou nadat ʼn tweede countrysanger óók Vrydag oorlede is. Volgens berigte het nooddienste die sanger met behulp van meganiese toerusting uit die wrak bevry, maar hy is op pad na die hospitaal dood verklaar. Die vlieënier is ook op die toneel dood.
Alles vir Saterdag 9 September 2017
[Foto’s] Vyf beseer in botsing buite Pretoria
Motorwrakstukke het oor die pad verspreid gelê en dié snelweg was vir ʼn geruime tyd afgesper.
GB: Welkom respekteer almal, vrees niemand
Welkom, die Griffons se kampioen, benader die SA Rugbyunie (Saru) se internasionale reeks om die Goue Beker met die slagspreuk “respekteer almal, vrees niemand nie”.
Cheetahs en Kings sal daardie stappie beter wees
Die Cheetahs en die Kings se deelname aan die Pro14-reeks is uit nood gebore. Hulle is aan die diepkant ingegooi, en dis ietwat onregverdig om hulle nou reeds in hierdie reeks te beoordeel.
Uber soek handtekeninge vir petisie teen geweld
Die huurmotordiens Uber het Vrydag ʼn petisieprojek van stapel gestuur teen die voortdurende konflik en geweld tussen metertaxi- en Uber-bestuurders.
Man sit lank ná hy polisieman skiet, beroof
Die 21-jarige man het ʼn polisieman in sy diensmotor geskiet en toe sy vuurwapen gesteel.
Pumas trek amper die Sharks se tande
Dit was so hittete of die Pumas het Vrydag in Nelspruit die Curriebeker-voorloper, die Sharks, se tande getrek.
Kan SA se Grand Slam-wendroogte verbreek word?
Pablo Carreño Busta het, tot met die halfeind van die mans-enkelspel in die Amerikaanse Ope, nie ʼn enkele stel in die toernooi afgestaan nie.
Nóg ʼn country-legende sterf
Die nuus van sy dood volg kort ná die afsterwe van die countrylegende Glen Campbell.
Gedagte vir die dag: Konings, priesters en profete
Julle is ’n uitverkore volk, ’n koninklike priesterdom, ’n nasie wat vir God afgesonder is, die eiendomsvolk van God, die volk wat die verlossingsdade moet verkondig van Hom wat julle uit die duisternis geroep het na sy wonderbare lig. (1 Petrus 2:9)