“Ons probeer om vroegtydig voor te berei. Sodra die besluit geneem word, dan weet ons reeds waarheen om te gaan en het ons reeds die toestemming aan omgewingsake se kant.”
Alles vir Maandag 16 Oktober 2017
‘Game of Thrones’-aktrise en bekende sanger verloof
Dié nuus volg nadat die Game of Thrones-akteurs, Kit Harington en Rose Leslie, ook einde verlede maand hul verlowing aangekondig het.
Gewonde wag vasgekeer ná rooftog
“Toe paramedici by die toneel opdaag, kon hulle die man sien en met hom praat, maar nie by hom uitkom nie.”
Aanhouer wen, al neem dit jare lank
Geduld is een van daardie woorde waarmee ons nie baie geduld het nie.
Woord: nuuskierige agie
Waar kom die uitdrukking “nuuskierige agie” vandaan? Taaltoffie stel ondersoek in.
Nuuskommentaar: Gaan Oostenryk se “whizzkid” die land skerp na regs neem?
Die “Wunderwuzzi” (whizzkid) van die Oostenrykse politiek, Sebastian Kurz, word as jonk, entoesiasties en modern beskou, maar kom dit by die immigrantekwessie, word hy daarvan beskuldig dat hy die regse party wat eens simpatie met die Nazi’s uitgespreek het, se beleid oorgeneem het.
[Video] SA rugbyspeler en sy vrou gaan ouers word
“Geen woorde kan hierdie gevoel ooit beskryf nie. Here, hierdie is u kind. Dankie, Pappa God, dat u ons kom seën het met hierdie ongelooflike verrassing en die heel grootste blessing. Dankie dat U ons gekies het om hierdie kind se ouers te wees.”
‘Stroper’ dood, een vas ná skietgeveg met polisie
Die polisie het inligting ontvang oor ʼn groep renosterstropers wat op pad was na ʼn wildplaas naby Hoedspruit.
HemelBesem en Internasionale Woordeboekdag
“Slegs met woorde maak die lewe sin: Jy kan my woord neem daarvoor. Neem eienaarskap van jou taal en borg ʼn woord!” sê Hemelbesem.
Vandag se sportnuus
Ná afloop van die naweek se Curriebeker-wedstryde sal daar ʼn nuwe kampioenspan gekroon word. Die huidige kampioen, die Vrystaat Cheetahs, kon nie kwalifiseer vir die halfeindstryd nie.
Hoofstroommedia, Spur en Jacaranda FM: ‘Afvalliges’ moet luister en nie gehoor word nie
“Die langtermyn gevolge hiervan kan nie goed wees nie. Dit vernietig geloofwaardigheid en ons gaan ons waardevolle hoofstroommedia verloor.”
Twee dood in motor gevind
Paramedici is na die toneel ontbied en het die motor gevind waar dit in die noodbaan van die snelweg gestaan het.
[Boek] Sielsiek: Die psige van Suid-Afrika se koelbloedigste misdadigers
Dié boek bevat vyf gevallestudies oor ware Suid-Afrikaanse geweldsmisdadigers, vertel deur ervare misdaadskrywer Carla van der Spuy en die kliniese sielkundige, dr. Henk Swanepoel.
Panayiotou-moordverhoor hervat
Dit is nie duidelik of Panayiotou se beweerde minnares, Chanelle Coutts, ingeroep gaan word om vir hom te getuig nie.
Cheeky Watson dán verhoor oor bedrog
Cheeky Watson, voormalige rugbybaas van die Oostelike Provinsie, se datum vir verhoor op aanklagte van bedrog en geldwassery is vasgestel.
Mango-vlieëniers staak
Personeel en vlieëniers van die lugredery Mango het Maandagoggend begin staak.
Gedagte vir die dag: Wees sterk in die Here
Vind krag in julle verbondenheid aan die Here, ja, in die krag van sý sterkte! Om staande te bly teen die listigheid van die duiwel moet julle God se gevegstoerusting aantrek. (Efesiërs 6:10-11)