Boodskappe van medelye het oor die naweek op sosiale media ingestroom nadat twee mense, een ʼn paramedikus, op ʼn ongelukstoneel in Centurion gesterf het.
Alles vir Maandag 16 Oktober 2017
50 jaar ná die eerste hartoorplanting
Dit is vanjaar die 50ste herdenking van die wêreld se eerste hartoorplanting wat prof. Chris Barnard én Suid-Afrika op die voorgrond van mediese navorsing geplaas het.
Helpende Hand reik uit ná storm laerskool tref
Shaun Strydom, adjunkhoof van Laerskool Protearif, het gesê die strukturele skade aan die skool is so erg dat daar moontlik nie vanjaar weer op die terrein skoolgegaan sal word nie.
Oud-Suid-Afrikaner druk vier keer vir Amerika
ʼn Gewese Suid-Afrikaner het Sondag in Montevideo, Urugauy, vier keer agter die doellyn gaan kuier in die Amerikaanse Uitnodigingspan se sege van 45-26 oor Kanada A in die Amerikas- Stille Oseaanreeks (APC).
Mogadisjoe-ontploffings: Dodetal styg skerp
“Terreur in al sy vorme en manifestasies is een van die ernstigste bedreigings vir internasionale vrede en veiligheid.”
Oostenryk boodskapper van nuwe politiek
Europa se politieke ordes verander ingrypend, al verseg Suid-Afrikaanse media soms om daardie verandering behoorlik te registreer. Daar is ’n nuwe politiek vaardig onder baie volke van Europa.
Echo-huis wen wasmasjien deur ‘Vuil Wasgoed’-inisiatief
Die Pretoriase Echo-jeugontwikkelingshuis, Vyfster, het Vrydag ʼn aangename verrassing gekry toe Bouwer Bosch namens die span van die Vuil Wasgoed-fliek ʼn splinternuwe wasmasjien aan dié huis oorhandig het.
Gerrie Nel gaan aankondiging maak
ʼn Uitnodiging is vroeër vandag uitgestuur vir ʼn mediakonferensie wat Dinsdag by die eenheid se kantore in Centurion gehou sal word. Die vermoede is dat Nel bekend gaan maak wie eerste in sy visier is vir private vervolging.
Luister: Jakkie Louw wil hê nuwe album moet jou laat lag
“Ek wil hê die mense moet voel asof hulle met ʼn kort vakansie was – hulle moet lag en lekker na die stories luister, want dit is bedoel om ontvlugting te wees van baie van die negatiewe dinge waarmee ons op ʼn daaglikse grondslag te doen kry.”
Opgraderingsprojek skop af by Sir Lowryspas
“Alle bouwerk sal met stop-en-ry-beheerpunte onderneem word. Ons spanne sal egter alles in hul vermoë doen om die uitwerking op die verkeer so min moontlik te hou.”
Wat het regtig met Kebble gebeur? Kyk die fliek nou
Die waarheid is soms vreemder as fiksie. Die storie van Brett Kebble se moord is ʼn ingewikkelde intrige wat Suid-Afrika se mees berugte bendelid verbind met die hoof van die polisie, ʼn miljoenêr-mynmagnaat en die voormalige president van die Republiek.
[Foto’s] Padtoets: Klein maar getrein
As hy al ooit verkeerd was, was dit oor dié motor, skryf Brendon Staniforth.
Jeugdige werkloses kan ʼn bate word
Wat is verkeerd daarmee om op groot skaal arbeidsmagte byeen te bring om die instandhouding van ons infrastruktuur en byvoorbeeld paaie, veral slaggate, te behartig en herstel?
Seun vat ouma na matriekafskeid
“Sy wou eers nie saam met my gaan nie. Sy het gesê daar is baie ander meisies vir wie ek kan vra, maar ek het vir haar gesê ek is ernstig daaroor dat ek wil hê sy moet saam met my gaan.”
Talle Mango-vlugte weens staking gekanselleer
Mango moes Maandag bontstaan om al hul passasiers, te midde van ʼn staking deur die lugredery se vlieëniers, wel by hul bestemmings te kry.
Stellenbosch-skietery: ‘My dogter is nou net nog ʼn statistiek’
“Waar is die geregtigheid? Ek het soveel onbeantwoorde vrae.”
Onnie vas vir verkragting van leerder (14)
Die meisie het glo ʼn saamrygeleentheid van die onderwyser gekry.
[Video] Almal leer ʼn les danksy dié blaasoppie
ʼn Video van ʼn blaasoppie wat “afblaas” word wyd op sosiale media versprei – grootliks omdat meeste mense onder dieselfde wanindruk was oor dié vis.
[Foto’s] Maak só ʼn rugsak uit ʼn broek
Maak só sommer self ’n bruikbare rugsak uit ’n ou broek wat sy doel meer as goed genoeg sal dien.
[Resep] Romerige aartappelgebak
Aartappels is altyd ʼn treffer. Dié gebak kan jy as bygereg óf hoofgereg voorsit!