Maandag was internasionale tikstersdag. Van ons ouer garde onthou ’n moeilike tyd. Dit was toe eers woordverwerkers en toe rekenaars ’n aanslag op die tikstersberoep begin doen het.
Alles vir Woensdag 10 Januarie 2018
WEN: Touch of Class by Die Blou Hond-teater
Een gelukkige leser kan ʼn dubbelkaartjie wen na Touch of Class se vertoning op 18 Januarie by Die Blou Hond-teater in Pretoria.
Boek: Hoe om ʼn draak se juweel te steel
Mense sowel as drake maak jag op hom – sy enigste hoop is dat hy die draakjuweel sal opspoor. Maar waar moet hy begin soek?
Spertyd wink vir voorlopige belastingbetalers
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens waarsku dat laat indienings daartoe kan lei dat boetes gehef word.
Resep-video: Hap saam met Lochner – Imam Bayildi
Hou jy van eiervrug? Beproef dié nuwe resep wat Lochner de Kock in die video maak!
Meer as 800 op Mpumalanga-paaie vasgetrek
Minstens 848 motoriste is sedert die begin van Desember vir verskeie verkeersoortredings op paaie in Mpumalanga in hegtenis geneem.
Vandag se sportnuus
Dié week se fokus is op die Glendower-gholfbaan in Ekurhuleni.
Ooievaar op pad vir twee TV-persoonlikhede
“Ons is opgewonde om ʼn nuwe toevoeging tot ons familie aan te kondig.”
‘Geïsoleerde voorvalle moenie vir politieke gewin uitgebuit word’
Geïsoleerde voorvalle van geweld moet met die nodige erns veroordeel word, maar behoort nie buite konteks vir die bevordering van politieke agendas uitgebuit te word nie.
Nuuskommentaar: Staatskaping uiteindelik onder die loep
Hoekom sou pres. Jacob Zuma juis nou kopgee en ’n kommissie van ondersoek na staatskaping aanstel soos die vorige openbare beskermer gelas het? Ontleders lees reeds baie bymotiewe in dié verwikkeling.
Gedig: Ladybird
“Dis wel waar dat die ladybird ‘n dame-voëltjie is …” Lees Fransi Phillips se gedig, “Ladybird”
Staatskaping: Zuma stel kommissie aan
Pres. Jacob Zuma het Dinsdag aangekondig dat hy ʼn kommissie van ondersoek na staatskaping gaan aanstel.
Swanger vrou byt ‘verkragter’ se geslagsdeel
ʼn Vrou wat drie maande swanger is, het haar vermeende verkragter se geslagsdeel erg gebyt toe hy haar glo voor haar vyfjarige dogter buite Witrivier in Mpumalanga verkrag het.
VL reageer op uitsprake van grondonteiening sonder vergoeding
Vrystaat Landbou (VL) het met teleurstelling kennis geneem van die uitsprake van adj.pres. Cyril Ramaphosa, nuutverkose leier van die ANC, rakende die onteiening van grond sonder vergoeding.
Gedagte vir die dag: Ons almagtige God
Die hemel getuig van die mag van God, die uitspansel maak die werk van sy hande bekend. (Psalm 19:2) – Deel 2