ʼn Video van die voorval het in Desember opslae op sosiale media gemaak.
Alles vir Woensdag 10 Januarie 2018
Kombuiswenke: Wat is die verskil tussen ‘cacao’ en ‘cocoa’?
Die meeste mense weet nie eens daar is ʼn verskil tussen dié twee produkte wat albei van kakaobone afkomstig is nie. Kyk mooi op die verpakking watter een jy koop!
Dié menseregte word glo meeste geskend
Daar is vyf menseregte wat volgens die verslag die meeste geskend word.
We Buy Cars: ʼn Skoolseun se droom word ʼn suksesvolle onderneming
We Buy Cars is vandag ʼn indrukwekkende onderneming weens sy kreatiewe gebruik van tegnologie en sy unieke metodologie – en dit het alles dekades gelede begin as een man se droom.
SA Ope: Schwartzel se kans beste van die Major-wenners
Daar sal vyf wenners van gholf-Majors onder die 156 spelers wees wat Donderdag op die Glendowerbaan in Ekurhuleni in die wêreld se tweede oudste nasionale gholftoernooi afslaan.
Steeds geen teken van Siam Lee
Volgens Mobi-Claw 911 wys die leidrade tot op hede in drie verskillende rigtings.
Elders: Die Camino – nou op Showmax te sien
Die reeks is ’n leefstylavontuur wat fokus op dinge soos die genot van stap, kop skoonmaak, in die oomblik leef, die natuurskoon van Spanje en die mense wat die stappers langs die pad teëkom.
Talle dood, beseer in Kaliforniese modderstorting
Talle liggame is tydens reddingsoperasies in Montecito, sowat 160 km noordwes van Los Angeles, uit die modder en puin gehaal.
Pa rig pleidooi ná dogter glo lewe neem weens boeliery
“Dolly het gedoen wat sy gedink het nodig is om die boosheid in hierdie wêreld te ontsnap. Sy sal egter nooit weet watter intense hartseer en leemte sy agterlaat nie.”
Lasbrief vir koningin Elsa van ‘Frozen’ uitgereik
ʼn Polisiedepartement in Indiana, Amerika, het ʼn lasbrief vir inhegtenisneming uitgereik vir koningin Elsa van die fliek “Frozen”.
Geldmaak-wedstryd in LA kan vir Stormers boemerang
Vir die Stormers kan hulle geldmaak-wedstryd teen die Bulls in Los Angeles later in ʼn taai toffie ontaard.
Kaapstad-waterkrisis: Waterdraers kan verligting bring
ʼn Grondwateropname wat in opdrag van die Stad Kaapstad uitgevoer is, het vasgestel die waterdraers wat gevind is, kan meer water lewer as wat aanvanklik verwag is.
Dagga-laboratorium in Gauteng-meenthuis gekry
ʼn 32-jarige man is Dinsdag in sy meenthuis in Boksburg in hegtenis geneem nadat daar op ʼn dagga-laboratorium afgekom is.
Is Engels nou die taal van die broederliefde?
Die GKSA se moontlike besluit volgende week om net in Engels te vergader, is gemeenskaplik gevaarlik. Hier is tien redes waarom die besluit verkeerd is, en niks goeds spel vir die toekoms van die Afrikaanse kerke, en vir die Afrikaner as geheel, nie.
Goeie tekens oor osoongat
Hoewel verwag word dat die osoongat oor Antarktika eers teen 2060 tot 2080 iets van die verlede kan wees, is positiewe tekens gevind deur data van ’n satellietgemonteerde instrument, die Microwave Limb Sounder (MLS), te bestudeer.
Kovsies, Afrikaans en die konstitusionele hof se politieke onderrok
Die probleem hier is dat die konstitusionele hof, in sy poging om aan die agenda van die regerende elite gehoor te gee, homself aan ondermeer roomskeppery, inkonsekwente redenering en verskeie ander drogargumente skuldig maak.
Gereformeerde Kerke besluit vandag oor Engels
“Die kerk sê vir die wêreld dat tale in die pad van kerkeenheid staan.”
Wag voor passasiers in trein doodgeskiet
“Hy was ʼn goeie man en het niemand skade aangedoen nie. Dit is so ʼn sinnelose moord. Elke oggend wanneer ek huis toe gaan, besef ek dat ek nie weet of ek my 20-jarige dogter of my lewensmaat weer sal sien nie.”
Gesteelde vee op ander plaas gevind
“Hy het regtig alles verloor. In dié deel van die land bestaan die vermoede altyd dat die vee lank reeds oor die grens gevat is. So, om dit nou terug te kry hier in die omgewing is ongelooflik.”
Rhodes kan dalk nog tong na Springbokrugby uitsteek
Daar kan nog lang trane in Springbokrugby gehuil word oor Michael Rhodes, een van die onbesonge helde en werkesels van die Saracens-klub in Londen.