Die deure word die een ná die ander in Rudy Paige se gesig toegeklap.
Alles vir Donderdag 25 Januarie 2018
Dlamini meen skuld word op háár gelaai
“Ek verstaan nie hoekom al die blaam na mý verplaas word nie.”
AfriForum Jeug se ope brief aan prof. Janse van Rensburg van die NWU
“Jy is besig om die Puk van sy identiteit te beroof. Ons het hierdie tipe taktieke ook by Kovsies en Maties gesien. Ons sien die aanval kom. Maar Prof, dié keer is ons slaggereed daarvoor.”
Soektog begin ná vliegtuig met 2 insittendes verdwyn
Die vliegtuig met twee insittendes was Woensdagmiddag laas tydens ʼn toetsvlug gesien.
Resep-video: Grondboontjie-bomme
Hierdie “bomme” is ʼn gunsteling in die Maroela Media-kantoor. Kry die kinders om te help met dié maklike resep, daarna kan oud óf jonk daaraan smul.
Twee Oseane-marathon gaan voort ondanks droogte
Die Twee Oseane-ultramarathon gaan aan die einde van Maart voort in Kaapstad.
Mooinooi-vroue: Borgtogaansoeke hervat
“Ek en daai mense was goeie vriende gewees. Hulle het altyd vir my kom kuier by die shop. Anisha het baie keer by my kom sit en as dinge te veel sou raak vir haar, sou sy met my kom praat het.”
Nuuskommentaar: Hoe om op ’n neerlaag te reageer
Die werklikheid is wat iets regtig is, nie ’n mooi verhaal om die soms aaklige werklikheid te verdoesel nie. Optimisme moet op die goeie werklikheid en die uitroei van onbevoegdheid en korrupsie gevestig wees of die gevaar loop van ’n borrel wat kan bars.
Shoemaker-Levy-kolskoot op Jupiter dalk steeds merkbaar
Slegs weke ná die komeet Shoemaker-Levy in 1994 opgebreek en op Jupiter neergestort het, het die gasplaneet se oppervlak alle tekens van die botsing geabsorbeer.
Vandag se sportnuus
By die Australiese Ope is die kwarteindwedstryde gister afgehandel en die bepalings vir halfeind is voltooi en die Blitsbokke speel die naweek in die Sydney-been van die Wêreldreeks.
Twee Afrikaanse flieks vir internasionale feeste gekies
“Om ʼn storie te kon maak wat nie net plaaslik aanklank vind nie, is ʼn massiewe voorreg.”
Mnangagwa: ‘Mugabe het nie immuniteit nie’
Mugabe ontvang glo steeds sy salaris, toelaes, veiligheidsmaatreëls en eersteklasreise.
Leerder (16) deur medeleerder doodgesteek
Lt.genl. Mondli Zuma, provinsiale polisiekommissaris, het gesê hy is bekommerd oor leerders wat sulke gevaarlike wapens skool toe neem.
Reusevonds perlemoen in verlate motor aangetref
ʼn Ongelukstoneel in Khayelitsha-polisiëringsgebied het die polisie tot die ontdekking van perlemoen ter waarde van sowat R1,1 miljoen gelei.
Gedagte vir die dag: Keer my, Here!
Weerhou my van opsetlike sondes, laat hulle nie oor my heers nie. Dan sal ek onberispelik wees en vry van hierdie groot sonde. (Psalm 19:14)