Polisieminister Bheki Cele het lede van die gemeenskap gemaan om nie gerugte op sosiale media te versprei ná die moord op ʼn ma en haar twee dogters in Phoenix, Durban nie.
Alles vir Maandag 24 September 2018
Twee vas oor R7 miljoen se renosterhoring
Twee persone sal na verwagting Dinsdag in die Standerton-streekhof verskyn in verband met die onwettige handeldryf en besit van 20 renosterhorings.
Vandag se sportnuus
Gholf, tennis, marathons, rugby, krieket: Bly op hoogte met al die sportnuus
Foto’s: Twee leeus gered ná veldbrand op Vrystaat-plaas
“Die diere is by ʼn plaaslike teelplaas gekoop om as sekuriteit te dien op die eienaar se perseel.”
Vrou langs man doodgeskiet: Name bekend gemaak
“Sy was ʼn gewaardeerde en geliefde lid van die gemeenskap en ons sal haar baie mis. Ons deel die hartseer saam met almal wat deur dié verlies geraak word,”
Boek: Kieme: Boosaardige bakterieë, woeste virusse en vieslike fungusse
Jong wetenskaplikes sal hierdie boek oor mikrobiologie eenvoudig nie wil neersit nie.
Gholf: Tiger is terug terwyl Justin die Fedex-beker wen
Die Amerikaanse Gholfreeks se 2018-seisoen het die naweek met die Spelerskampioenskap ten einde geloop.
Podlitiek praat erfenis
Op hierdie Erfenisdag gesels Paul Maritz en Daniel du Plessis met Gielie Hoffman oor erfenis in Suid-Afrika – en dan ook die erfenis van Afrikaners in die besonder.
Gedagte vir die dag: Gee jou beste
Dan sal jy ’n toekoms hê en jou hoop sal jou nie ontneem word nie. (Spreuke 23:18)