Die bal is nou in pres. Cyril Ramaphosa se eie hande oor hoe hy die Bosasa- dilemma begraaf gaan kry. Dit, tesame met sy Achilleshiel, die voorgenome onteiening sonder vergoeding, gaan die aanslag teen Ramaphosa feitlik ondraaglik maak en sy presidensie erg verswak tot hy die kwessie bygelê kry.
Alles vir Maandag 19 November 2018
Vandag se sportnuus
Die ATP se toerfinaal het gister in Londen sy klimaks bereik.
Boek: Haas Das se nuuskas: Episode 6
In hierdie uitsending word Haas Das deur Snawel Knawel ontvoer en Diereland is baie bekommerd oor die vermiste nuusleser.
Ope brief: ‘Discovery maak my siek’
“Discovery se besluit om wit mense op grond van ras uit sy nuwe aandeleskema te hou, maak my siek.”
Man sê jammer ná uitlatings oor wit mense
“In my voorleggings aan die gelykheidshof het ek die konteks beskryf waarin die kommentaar gelewer is.”
Jaagduiwel sê hy is op pad na begraafplaas
Die Ekurhuleni-metropolisie (EMPD) het Sondag vyf motoriste op die N3-noord tussen die Gillooly-wisselaar en die Linksfield-afrit in hegtenis geneem.
DA kap De Lille oor nuwe party
“Daar is meer as 500 politieke partye in Suid-Afrika en De Lille se party sal deel uitmaak van dié groep.”
Gedagte vir die dag: Vervolging
Hy het op sy knieë neergesak en hard uitgeroep: “Here, moenie hierdie sonde teen hulle hou nie!” (Handelinge 7:60)