Impulsiewe kopers sal dalk dadelik die winkels invaar en koop vir die vale, maar dis beter om eers na te dink en jou huiswerk te doen terwyl jou bonus in jou bankrekening asem skep.
Lees meerAlles vir Sondag 23 Desember 2018
Maak jou eie brandsous vir Pa
Hierdie brandsous is bedoel vir ʼn ware man wat ʼn warm sousie kan waardeer. Nie vir sensitiewe monde nie!
Maak jou eie warm sjokoladebederf vir Oupa
Daar word egter nooit vertel ʼn oupa is amper net so lief vir soetgoed soos vir sy kleinkinders nie!
Twee uit SA kry tweekunste in Italiaanse Top12
Twee spelers uit Suid-Afrika het Saterdag elk twee keer in die Italiaanse Top12-liga agter die doellyn gaan kuier.
Resep: Prentjie-Kersfeeskoekies
Hierdie koekies sal jou na ʼn bobaas-bakster laat lyk.
Dodetal styg tot 222 ná tsoenami
Lede van ‘n plaaslike popgroep is ook onder die sterftes.
Vakansie: Mensehandel nié ʼn mite
‘n Kenner waarsku dat plaaslike mensehandelsindikate munt slaan uit die feit dat talle Suid-Afrikaners glo mensehandel gebeur net in ander lande en met ander mense se kinders.
Idees vir kreatiewe Kersgeskenke
Die feesseisoen kan soms ʼn duur affêre raak, veral as jy verskeie geskenke ook nog moet koop. Hier is ʼn paar alternatiewe idees vir perfekte Kersgeskenke wat nie jou sak sal ruk nie.
43 dood, 600 beseer in tsoenami
Dit word vermoed dat dié tsoenami deur ’n vulkaanuitbarsting veroorsaak is.
Vakansiepret in ‘Pret’-oria
Dit word nie verniet PREToria gespel nie. Ja, dit kan vet pret wees om die feestyd vanjaar in Pretoria deur te bring. Loer hier watter prettige aktiwiteite die stad gedurende die vakansie bied.
Gedagte vir die dag: Jesus is nie Kersvader nie
Sy het daar aangekom net toe Simeon met Maria en Josef gepraat het, en sy het God begin prys. Sy het oor Jesus gepraat met almal wat verlang het na die bevryding van Jerusalem. (Lukas 2:38)
Droomwedstryd vir geleende Bok in Engelse liga
ʼn Springbok wat buiteseisoens aan ʼn Engelse klub geleen word, het Saterdag ʼn droomwedstryd vir sy span in die Engelse Premierliga beleef.