Kallis, die enigste speler wat onder die voorste lopiemakers én paaltjievrate vir Suid-Afrika tel.
Alles vir Vrydag 5 Junie 2020
Die ANC het raad vir Amerika – maar wie het raad vir ons?
Dit is nie duidelik watter raad die ANC in gedagte het nie – en waarom die ANC sover versuim het om daarmee Suid-Afrikaanse rassespanning op te klaar nie, skryf Daniël du Plessis.
Vermeende gewoonte-inbreker moontlik ook reeksverkragter
Hy teister inwoners van Thohoyandou, Giyani, Makhado en Tzaneen glo al sedert 2014 en het vroue tussen die ouderdomme van 19 en 90 na bewering verkrag.
Covid-19: Meer as drie miljoen in Noordwes gesif
Noordwes se laboratoriumbevestigde Covid-19-gevalle is minder as 1% van Suid-Afrika se algehele gevalle.
‘Liberty Fighters’ teleurgesteld oor staat wil appelleer
Die organisasie sê pleks daarvan om die afsonderingsregulasies in ooreenstemming met die Grondwet te bring, het die regering gekies om teen die hofuitspraak te appelleer.
Gedagte vir die dag: O, die sorge tog …!
Beywer julle vir sy koninkryk, dan sal Hy julle ook hierdie dinge gee. (Psalm 12:31)