Met hierdie resep kan jy besluit of die tertjie korsloos moet wees of met ʼn kors.
Alles vir Donderdag 8 Oktober 2020
Philander-familie geruk deur moord op krieketster se broer
“Tyrone is vir altyd in ons harte. Mag sy siel in vrede rus.”
‘Byt & Buskruit’: Adam Tas pak die Vaalwater met ’n bekfluitjie, rugsak
Dit is beslis een van die episodes van dié gewilde jag-en-visvangreeks wat jy nie wil misloop nie.
Huilende baba langs vermoorde ouers se liggame
Die man se werkgewer het ondersoek gaan instel nadat die man nie vir werk opgedaag het nie.
Talle vrae oor Jhb se Covid-19-besteding
Die party sê voorlopige ouditverslae dui daarop dat die ANC-administrasie se huidige onregmatige besteding meer as R400 miljoen beloop.
Elf tale, die onderhandelde leuen
Selfs ʼn gesiene Afrikaanse regter wys daarop hoe onprakties meertaligheid in ons howe sou wees. Kan jy nou meer! Kan jy jou iets meer onprakties voorstel as ʼn owerheid wat met die volk probeer kommunikeer in ʼn taal waarvan sy eie amptelike statistiek sê dat meer as die helfte van sy mense dié betrokke taal glad nie verstaan nie?
Covid-19-statistieke: Byna 2 000 nuwe gevalle
Die meeste aktiewe gevalle is steeds in Gauteng en die Vrystaat.
Gedagte vir die dag: Die Laaste Woord
Hierdie boodskap is soos ’n lamp wat in ’n donker plek skyn. Julle sal goed doen as julle in sy lig bly totdat die dag aanbreek en die môrester opkom in julle harte. (2 Petrus 1:19)