“As jy eers weet wat jou eie breinprofiel is, sal jy jou finansiële besluite van die verlede nou beter kan verstaan. Jy sal nou ook meer insig hê om te weet hoe jy jou besluite moet aanpas vir beter finansiële keuses in die toekoms.”
Alles vir Donderdag 23 Desember 2021
Covid-19-statistieke: Syfers klim weer
Die meeste nuwe gevalle is weer in KwaZulu-Natal aangemeld.
Luister: Papierskip
“Dit word as stilwordoomblikke onthou en tye wat ek as kind saam met my pa gedeel het, tye wat ek nooit sal vergeet nie.”
Resep: Drieboneslaai
ʼn Bymekaargooislaai met goeie vesel.
Gedagte vir die dag: Vreugde oor …
Met die geluid van Maria se groet, het die kindjie in Elisabet se skoot beweeg en Elisabet is met die Heilige Gees vervul. (Lukas 1:41)