Die veerboot het plek vir 310 passasiers hoewel dit ten tyde van die brand minstens 500 mense vervoer het.
Alles vir Vrydag 24 Desember 2021
Harry, Meghan wys klein Lilibet
Die foto van die hertog en hertogin van Sussex se tweede kind is die eerste amptelike foto van haar wat openbaar bekendgestel is.
Hollywood: ʼn Troue – en wittebrood – so na ʼn miljardêr se smaak
Sedert Paris Hilton in November met die waagkapitalis Carter Reum getroud is, het sy nog nie ophou spog met haar nuwe huwelikstatus – én luukse wittebrood – nie.
Skietdood in VSA: Oudpolisielid skuldig bevind
Volgens Kim Potter het sy haar vuurwapen met ’n skokwapen verwar toe sy Daunte Wright in April in Minneapolis doodgeskiet het.
Covid-19-statistieke: Positiwiteitskoers effens laer
’n Kwart van die land se nuwe Covid-19-gevalle is in dié provinsie aangemeld.
Luister: Ouma onthou
“Ek onthou egter steeds die rooi stoep, warm dae en liefde. Sy het vir my geskryf, die mooiste brief en ek het dit in ’n gedig saamgevat.”
Resep-video: Swartwoud-koekstruif
Dié Swartwoud-koekstruif is ʼn wenner, veral as jy jou familie en vriende se asem hierdie Kersfees wil wegslaan.
Honderde diere wees nog vóór Kersfees
Baie mense is hul werk kwyt weens nagevolge van die Covid-19-pandemie of moes verhuis en is genoop om hul diere in die DBV se sorg te laat.
Gedagte vir die dag: Die diepte van ware vrede
As mense wat deur God vrygespreek is omdat ons glo, het ons nou vrede met God op grond van wat Jesus Christus ons Here gedoen het. (Romeine 5:1)