Amarildo da Costa de Oliveira het ook verklap dat Dom Phillips en die spesialis Bruno Pereira noodlottig geskiet is.
Alles vir Donderdag 16 Junie 2022
Video: Ivan, Donnalee se ‘Beurtkrag’ plaas verhoudings in kollig
“Enigiemand wat die laaste twee jaar deur lockdown gegaan het, sal weet hoe dit voel om in jou huis en in jou emosies vasgekeer te wees.”
Taalgebruik: danksy, te danke, te wyte
Taaltoffie ondersoek die verskil in gebruik tussen “danksy”, “te danke” en “te wyte”.
Luister: 500kPerDay-inisiatief voed kinders met ‘breinkos’
“Ons wil graag hê dat elke kind met ’n vol magie en ’n skoon mond kan gaan slaap.”
Taalmonument: ‘Afrikaans bly’, sê minister
Die minister blyk om in die lig van weke lange hewige kritiek oor die beweerde naamsverandering van die Afrikaanse Taalmonument nou ’n “U-draai van 180 grade” te maak.
Boek: Pieter Stoffberg se ‘Tenk’
1987. ʼn Konvooi vegvoertuie is op pad na Angola om oorlog te voer. Vir die eerste keer is Suid-Afrikaanse tenks deel van die opmars om die Rooi Gevaar te stuit.
Resep: Pikante varksosaties met pynappelsalsa
Kikker jou volgende braaikuier met dié interessante sosaties op.
Kleuter deur babahondjies verskeur
Die vier Labrador-kruising-hondjies het glo ʼn gedragsafwyking getoon.
Gedagte vir die dag: Dink met dank – my gesondheid
Hulle het geen lyding nie, en is vet en gesond. Hulle het nie sorge soos sterf linge, of teëspoed soos ander mense nie. Daarom is trots hulle halssnoer. (Psalm 73:4-6)