Die motor het saam met ʼn vragmotor van die brug afgery nadat die voertuie in ʼn ongeluk betrokke was.
Alles vir Saterdag 30 Julie 2022
Aanklaer wil Shakira agt jaar tronk toe stuur
Shakira word daarvan beskuldig dat sy versuim het om die Spaanse regering $15 miljoen (ongeveer R246 miljoen) in belastinggeld te betaal.
Wilco aan die brand in Skotland
In die Rocket Mortgage-toernooi wat in Detroit beslis word, kon geen Suid-Afrikaners egter hond haaraf maak nie.
Tshegofatso Pule se moordenaar kry lewenslank
Die Johannesburgse hooggeregshof het Ntuthuko Shoba Vrydag gevonnis nadat hy skuldig bevind is aan moord met voorbedagte rade op Tshegofatso Pule.
Brand by skool dalk gestig
Dit is die tweede skool in dieselfde distrik in die Vrystaat wat in net een week brand.
Agt vroue verkrag tydens verfilming van musiekvideo
Twee verdagtes is doodgeskiet en 65 in hegtenis geneem ná multidissiplinêre optrede Vrydag in reaksie op die verkragtings in Krugersdorp.
Drukgroep wil Afrikaanse studente bystaan
“Daar is ʼn geweldige aanslag teen die Afrikaanse kultuur by die Universiteit Stellenbosch, en daar is nie regtig ʼn organisasie, groep of stem wat onreg en diskriminasie in dié verband blootlê nie.”
Gedagte vir die dag: Huishouding met Jesus as die middelpunt
“Of, as julle dit nie goedvind om die Here te dien nie, kies dan vandag wie julle wil dien: die gode wat julle voorvaders gedien het anderkant die Eufraat, of die gode van die Amoriete in wie se land julle woon. Wat my en my familie betref, ons sal die Here dien” (Josua 24:15 – AFR83).