Tydens die verhoor het Ackerman aangevoer dat hy ʼn masseersalon bedryf het en tienerseuns ouer as 16 opgelei is en behandelings sou gee wat met seksuele dade sou eindig.
Alles vir Woensdag 8 Maart 2023
Weet word een! ʼn Jaar reeds aanlyn vir leerders
Weet, die e-naslaangids vir leerders, is op 8 Maart 2023 amptelik een jaar oud! Dié platform gee vir ʼn jaar lank reeds aan leerders toegang tot goeie gehalte, betroubare inligting in Afrikaans, aanvullend tot die skoolkurrikulum, wat hulle in staat stel om naslaanwerk vir skooltake en -opdragte in Afrikaans te doen.
Gedagte vir die dag: Die moed om aan te hou
Ek gryp jou regterhand vas. Ek is die HERE jou God. En Ek sê vir jou: “Moenie bang wees nie. Ek is daar om jou te help!” (Jesaja 41:13)