Vier mense is dood en een word steeds vermis ná die swaar reën wat op 23 Maart in Port St. Johns en omliggende gebiede uitgesak het.
Alles vir Maandag 3 April 2023
‘Ons speel gholf saam met die Groot Vyf,’ sê dié baanopsigter
“Die wildehonde spandeer baie tyd op die baan en speel as ʼn reël met die gholfkarretjies. Soms word die baan ʼn jagveld. In ander gevalle sal ʼn seekoei of krokodil vir spelers vanuit die dammetjies loer of ou oupoot sal kom groet wanneer hy vir hom ʼn maroela aan die boom kom pluk.”
Vier vas vir R4,9 miljoen-bedrog by Eskom
Die vier is Vrydag op borgtog vrygelaat.
MotoGP: Binder val, eindig laaste in Argentinië
Nadat Brad Binder Saterdagaand ʼn ongelooflike oorwinning in die vooraf naelren oor 12 rondtes behaal het, is sy drome Sondag in die MotoGP ná slegs 30 sekondes beëindig.
Gedagte vir die dag: Jesus se leringe oor nederigheid
Ek sê vir julle, hierdie laaste een het geregverdig na sy huis gegaan eerder as die eerste een; want elkeen wat homself verhoog, sal verneder word, en hy wat homself verneder, sal verhoog word. (Lukas 18:14)