Die klagte hou verband met ’n vervalste sertifikaat wat Makwarela ná sy aanstelling as burgemeester ingedien het wat aandui dat hy gerehabiliteer is nadat hy in 2016 insolvent verklaar is.
Alles vir Maandag 3 April 2023
Somerbruid 2023: Geluk aan ons Stem-en-wen-wenners
Lesers wat aan die stemmery vir Maroela se Somerbruid vir 2023 deelgeneem het, het die kans gestaan om een van twee geskenkbewyse ter waarde van R2 500 van Mooi Kamer te wen.
Dié kossoorte maak kosmandjie duurder
Wêreldwyd styg voedselpryse gaandeweg minder skerp, maar in Suid-Afrika, waar beurtkrag aansienlike koste by die voedsel- en landbouwaardeketting voeg, lyk die vooruitsig op goedkoper kos minder rooskleurig.
Wim de Villiers se kop geëis ná ‘nepotisme’
Prof. Wim de Villiers, rektor van die Universiteit Stellenbosch, het glo sy posisie misbruik om gesogte mediese keuring (wat intussen teruggetrek is) aan ʼn familielid te gee.
Antjie Krog, Carien Smith met UJ-pryse vereer
“Sy oortref haar vorige werk en spreek die wêreld aan. Die balans tussen haar persoonlike en publieke self is op ʼn sensitiewe manier bereik.”
Oscar se mense ‘diep teleurgesteld’ ná paroolverwarring
“Ons glo Oscar het aan al die vereistes voldoen.”
Hier is Maroela se Somerbruid 2023!
Baie geluk aan ons Somerbruid! Sy en haar man twee nagte vir twee persone wat deel by die Olifants River Lodge in die Middelburg-omgewing in Mpumalanga met die komplimente van Dream Hotels and Resorts.
Vurige Faf lewer foutlose vertoning
Faf du Plessis het ʼn speler van die wedstryd-vertoning in sy eerste kragmeting van die nuwe Indiese Premierliga-seisoen gelewer.
#JongStemme: Kies jy om groen te gaan op Moederaardedag?
Dat daar verándering in klimaat is, is ʼn gegewe – maar ʼn krisis? Na wie moet ons dan luister? Moet ons groen gaan om die krisis te voorkom of nie?
Eskom onttrek aan Uganda
Die onttrekking volg presies 20 jaar nadat Eskom Uganda Beperk die bedryf en instandhouding van die Kiira- en Nalubaale- hidroëlektriese kragstasie langs die Nylrivier oorgeneem het.
Geraasklagtes in Wes-Kaap verdriedubbel
Die winter kom ál nader en geen aanduidings oor die einde van beurtkrag is al in sig nie, daarom word inwoners aangeraai om bedag te wees op die riglyne rakende die gebruik van kragopwekkers.
Trump-saak gaan kloof tussen Amerikaners verder vergroot
Dit verhoog dus Trump se kanse om volgende jaar as die Republikeine se presidentskandidaat aangewys te word, maar dit verklein sy kanse verder om weer as president verkies te word.
Afgetrede joernalis vermoor
Daar is in November verlede jaar twee keer by Jeremy Gordin se huis in Parkview, Johannesburg, ingebreek.
Vasbyter nou een van US se jongste LLD-graduandi
“Ongeag die volgende stap in my lewe, is ek seker dat my vasberadenheid en vermoë om ondanks teëspoed deur te druk, sal verseker dat ek ʼn positiewe uitwerking op almal rondom my het.”
5 sopresepte om die winter mee af te skop
Gebruik hierdie vyf sopresepte om die herfs- en winterkoue in sy spore te stuit.
Wayde het toeskouers op hul voete
“My lyf voel goed en hopelik kan ek nou van krag tot krag gaan,” het Wayde van Niekerk gesê nadat hy die SA 400 m-titel met ʼn spoggerige lopie van 44,17 sekondes ingeoes het.
Woord: kameraderie
“Nêrens anders heers daar so ʼn gees van kameraderie soos onder seëlversamelaars nie.” Taaltoffie ondersoek die woord “kameraderie”.
Luister: Uitdagings is ʼn fokuspunt vir goeie leierskap
“’n Mens moet fokus op en kyk na wat die uitdagings rondom jou is.”
Gholf: Burmester lag al die pad bank toe
Dean Burmester het die LIV-gholftoernooi op 12 houe onder die baansyfer afgesluit om drie houe agter die wenner, die Amerikaner Brooks Koepka, te eindig.
Drie dood, twee kritiek ná skietery by gastehuis
’n Man met ’n wit baadjie en kopband het uit die motor geklim en op die insittendes agterop die bakkie losgebrand.