Die Sharks het besit en gebiedsvoordeel oorheers. Hulle het ʼn oormaat aan besit gehad, maar swak besluitneming, bottervingers, swak lynstaanwerk en ʼn gebrek aan speldissipline het hulle duur te staan gekom.
Alles vir Sondag 19 November 2023
Djokovic weer te sterk vir Spanjaard
“Novak het net weer eens gewys waarom hy die beste ter wêreld is,” het Carlos Alcaraz gesê.
Gholf: Thriston en Zander sak effe uit in Dubai
Suid-Afrika se Thriston Lawrence en Zander Lombard is straks buite die wedloop om die DP World Tour-gholfkampioenskap op die Jumeirah-baan in Dubai te wen.
Sanitasiekrisis ‘amper by omkeerpunt verby’
Miljoene mense in Suid-Afrika maak steeds van emmers en putte gebruik omdat hulle nie toegang tot veilige toiletgeriewe en sanitasie het nie.
Reserviste wil, maar polisie wil nie
Duisende Suid-Afrikaners bied hul tyd én kundigheid gratis aan om die land te help beveilig, maar dit lyk dit nie of die polisie veel aptyt het om dié weldoeners as polisiereserviste te werf nie.
Trane van blydskap toe man gesteelde Harley terugkry
Jan Jordaan het sy geliefde motorfiets in 1978 saam met sy skoonpa gekoop, opgebou en destyds selfs die tweede plek in ʼn kompetisie behaal vir die mooiste Harley-Davidson in Suid-Afrika.
Punte vanjaar wéér aangepas ‘weens Covid’
Dit sal beteken dat leerders baie van hul vakke kan druip – al is die slaagvereiste net 40% – en steeds na die volgende graad oorgeplaas kan word.
Gedagte vir die dag: Toe deure en oop deure
“Here, U weet presies wat in mense se binneste aangaan. U ken ons almal deur en deur.”