“Dit gaan nie meer oor grand wees nie, mense het nie geld om grand te wees nie! Dit gaan oor hoe jy voel en hoe die mense wat by jou kuier voel; waaroor hulle gaan lag en praat na die tyd.”
Alles deur die skrywer Janie Monsieur
Bekende akteur sluit aan by ‘Getroud met rugby’
“Ek het dit eintlik redelik lank vermy om in ʼn sepie te speel, omdat dit ʼn mens vasmaak vir ʼn bepaalde tyd en ek soveel as moontlik verskillende projekte op een slag probeer doen.”
Op ’n bergfiets van Kaapstad na Pretoria vir liefdadigheid
“Die nood is soveel groter as waarmee ons kan help, maar ons doen wat ons kan en ons help wie ons kan.”
Resep: Franse roosterbrood met kaneel
Jou kinders sal hul lippe behoorlik aflek!
Verpleegster ry 800 km deur die nag om pasiënte te help
“Twee pasiënte wat gewag het vir ʼn nieroorplanting wat hul lewe sou red, het onlangs die oproep gekry waarvoor hulle al so lank bid: Daar is gepaste nierskenkers vir hulle albei gevind.”
Sóveel kilojoules in jou gunsteling-sjokolade
Kyk hier watter sjokolade die minste kilojoules bevat!
Resep: Hoendernoedelsop
ʼn Volledige maaltyd in een pot!
ʼn Vrou vir die eerste keer in beheer van Kaapse kuslyn
Sy was ook die eerste vroulike student wat haar meestersgraad in hawe en kusingenieurswese by die Universiteit Stellenbosch ontvang het.
Foto’s: So lyk koninklikes tydens swangerskappe
Kyk hier hoe het Diana, Kate en Charlene gelyk!
Deur 85 lande op ʼn motorfiets
Dié aflos is slegs vir vroue en sal deur deelnemers van 85 lande waaronder Ierland, Spanje, Switserland, Swede, Turkye, Pakistan, Indië, Singapoer, Australië, Meksiko, Peru, Suid-Afrika, Namibië, Botswana en Kenia afgelê word.
Resep: Banting-‘pasta’
Jy kry steeds die genoegdoening van ʼn bak stomende “noedels” of “spaghetti” sonder dat jou gewete jou pla!
Dié SA jenewer die beste ter wêreld
Hulle het aanvanklik gedink dat die jenewer die aardse geur gaan behou, maar nadat die jenewer ses maande lank in ʼn vaatjie verouder is, het hulle ʼn wonderlike perskegeur opgemerk.
In Afrikaans is terug vir nóg
“Hierdie konsert is uniek. Dit is nie ’n musiek-ekstravaganza nie en hoewel daar ’n visuele komponent is, gaan dit oor die treffers wat die publiek wil hoor.”
Resep: Vrugte-yskastert
ʼn Lekker tert vir jou naweekgaste.
Resep-video: 3-stap-mousse
Drie stappe, twee bestanddele en een soettand. Hierdie resep is vir almal!
Pretoria-skole ding mee vir goeie doel
Die sewe skole sal mekaar die stryd aansê om te kyk wie die meeste herwinbare plastiek in ses weke kan insamel.
Luister: Vierkuns vir ‘Die Kontrak’-hartebreker
“Om vir Ghoema genomineer te word was nog altyd ʼn groot droom vir my.”
Resep: Maaskaastert
Ina Lessing beveel dié maklike maaskaastert aan vir enige geleentheid.
Droom word waar toe siek 15-jarige Ed Sheeran ontmoet
“Ek was bietjie op my senuwees voor die tyd, maar hy was baie oulik. Hy inspireer my.”
Afrikaans is Groot: ‘Steve gaan nêrens’
“In ’n stadium het ek vrywillig aangebied om terug te tree. Ek het dit gedoen omdat ek nie daarvan hou om mense te verdeel nie en omdat ek nie daarvan hou om as ’n rassis uitgemaak te word nie.”