Omdat ʼn grimeerkunstenaar nie almal se smaak is nie, kan jy steeds jouself mooi laat lyk en voel deur jou grimering self te doen.
Alles deur die skrywer Janie Monsieur
Resep: Plaatkoekies à la keto
“Jy kan gerus hierdie plaatkoekies saam met brosgebraaide spekvleis bedien of met geklopte room en bessies.”
Rooibostee maak naam in Japan
Meer as 2 000 ton rooibostee is in 2018 na Japan uitgevoer.
Wil jy ʼn huis koop? Pas só op vir slenters
Moenie deur verskuilde koste en onduidelike kontrakte ingeloop word nie.
Hoe om niçoise-slaaisous te maak
Jy kan dié ou gunsteling sommer sélf by die huis maak.
Hele SA brei aan wêreld se grootste kombers
“Meer as 2 000 mense oor die hele land is reeds in hulle onderskeie dorpe besig om aan die kombers te brei.”
Wenke voor jy ʼn grimeerkunstenaar vir jou troue kies
Die foto’s van jou troudag geen heel moontlik ʼn paar maande later teen jou huis se mure op, en dan is dit belangrik dat jy hou van hoe hy lyk, en dat jy darem nie soos ʼn ander mens lyk nie.
Man wat kind red word beloon vir heldedaad
“Ons sien soveel keer dat mense hul selfone uithaal en afneem wat gebeur, in plaas daarvan om te help, en ons sal altyd eerder die mense loof wat aksie neem.”
Resep: Vrugtige bobotie
Tradisionele kos is altyd die beste.
Beskerm jou só teen grypdiewe
“Volgens die 2018 Victims of Crime Survey het nagenoeg 280 500 rowe in 2017/’18 buite huislike omgewings plaasgevind.”
Resep: Dim sim
Maak self dié Kantonnese gereg.
Studie: Geslagsongelykheid steeds wêreldwyd ʼn probleem
“Die meerderheid van die mansdeelnemers stem saam dat vroue nie gelykheid sal bereik sonder mans se ondersteuning nie, maar die helfte van hulle voel te veel word van hulle verwag om dié gelykheid te ondersteun.”
Wil jy ʼn huis koop? Volg dié stappe
Daar is verskriklik baie goed aan te dink voordat jy ʼn huis koop, en dit gaan nie net jou sak beïnvloed nie, maar ook die res van jou lewe, so kennis is mag in dié belangrike besluitnemingsproses.
Resep: Glutenvrye sponskoek
Hierdie koek lyk sommer of jy nóú vir jou ʼn stukkie wil sny!
Wenke om dié herfsseisoen gesond en aktief te bly
Met die somer wat stadigaan verdwyn en herfs wat naderkruip met koeler temperature, kan dit moeilik wees om gemotiveerd te bly vir ʼn gesonde leefstyl.
Kylie Jenner amptelik jongste selfgemaakte miljardêr ooit
Die meesterbrein agter Facebook, Mark Zuckerburg, wat voorheen dié titel gehou het, was 23 jaar oud toe hy dié mylpaal behaal het.
Verminder só jou gesin se soutinname
ʼn Hoë soutinname in jou dieet kan tot hoë bloeddruk, beroerte, hartprobleme, osteoporose, maagkanker, nierkwale en vetsug lei.
Resep: Gesoute snoekpoffertjies
Daar is verskeie variasies op hierdie gereg en dit kan na keuse verander word, byvoorbeeld deur kabeljou pleks van gesoute snoek te gebruik.
SA stad ‘bied beste lewensgehalte in Afrika’
Dié studie is gegrond op verskeie faktore soos veiligheid, gesondheidsorg, lewenskoste, verkeer, besoedeling en klimaat.
Hap saam met Lochner: Hollandse broodjie
Dié week maak Lochner de Kock ʼn gereg wat sy herkoms vier!