Dít volg nadat MTN vroeër aangekondig het hy het besluit om alle bande met die Afrikaans is Groot-handelsmerk te verbreek omdat die sanger Steve Hofmeyr by die konserte optree.
Alles deur die skrywer Janie Monsieur
Resep: Patat-en-mango-slaai
Dit is ʼn lekker slaai vir ʼn kosblik!
Oornag by ’n whiskybrouery!
Dit is volgens Three Ships die eerste keer dat so ʼn soort ervaring in Afrika moontlik is, en dít boonop in die Wes-Kaap by die enigste kommersiële whiskybrouery in Afrika.
Musiekdroom wink vir Binnelanders-akteur
“Voorheen het mense altyd vir my gesê ek moet dit nie doen nie, dat ek my naam gaan krater maak en dat mense vir my gaan lag. Maar ek het my kop skoon gekry en ek het my droom begin bewaarheid.”
TV-kokkedoor stap 1600 km na sy kinders toe
“Ek weet as ek begin gaan daar baie mense by my wees, maar ek probeer myself gereed maak vir iewers langs die pad waar ek alleen gaan wees. Sielkundig voel ek dat ek gereed en baie sterk is.”
Resep: Mexikaanse omelet
“Die geheim van ’n goeie omelet is ’n goeie kleefvrye pan!”
Twee SA wyne op gesogte wynranglys
: Dié lys is saamgestel deur meer as 200 van die bekendste en invloedrykste mense in die internasionale wynbedryf.
Vyf slim maniere om krag te bespaar
Te midde van voortdurende beurtkrag en Nersa se onlangse goedkeuring van kragtariefverhogings, was dit nog nooit belangriker as nou om krag te bespaar nie.
Foto’s: Eet saam met die visse in dié onderwaterrestaurant
Dié unieke restaurant is die wêreld se grootste onderwaterrestaurant en is twee dae nadat hy sy deure oopgemaak het reeds maande vooruit vol bespreek.
Resep: Karamel-yskastert
Dié heerlike, soet tert is perfek vir die langnaweek!
Jou kind en kopbeserings: Alles wat jy moet weet
“Dit is soms moeilik vir ouers om te oordeel wanneer om mediese hulp te kry nadat hul kind sy of haar kop seergemaak het, veral as dit by jonger kinders kom.”
Baba verlam ná skokdiagnose
“Eers het ek dit nie geglo nie; ek kon nie verstaan hoe hy verlam kan wees nie. Hy was twee dae gelede dan nog ʼn gesonde baba!”
Resep: Kreefbredie
As jy gelukkig genoeg is om aan die Weskus te bly, kan jy heerlike vars kreef vir dié resep gebruik.
Befaamde kore sing saam op een verhoog
Albei dié kore het ʼn goue medalje by die Wêreldkoorspele in 2018 ontvang.
Hoeveel water het jou liggaam elke dag nodig?
Elke deel van die menslike liggaam is van water afhanklik, daarom is dit belangrik om seker te maak dat jy die hoeveelheid water drink wat jou liggaam nodig het om optimaal te funksioneer.
Kunstenaars span saam vir unieke musiekkonsert
“Die idee het ontstaan toe ’n paar van ons begin gesels het oor die feit dat daar nie regtig ’n platform is vir ‘dieper’ Afrikaanse musiek, sonder balrokke en vuurwerk én met meer vleis om die lirieke, nie.”
Resep-video: Haastige ontbytbakkies
Maak dié bakkies as jy ʼn volle ontbyt blitsvinnig aanmekaar wil slaan.
Wenke vir gesonde hare
“Daar is baie faktore wat die toestand van jou hare kan beïnvloed, nie net die sjampoe en bevogter wat jy gebruik nie, maar ook jou dieet en stres.”
Resep: Hoenderrollade
Dié rollade is ʼn wenner!
Franschhoek-sjef wil kosgrense verskuif
“Daar is altyd, op enige gegewe tydstip ʼn sjef iewers in die wêreld wat iets uniek en spesiaal doen. Dit hou almal op hul tone.”