Die drie verdagtes wat aangekla word van die moord op die vyf maande oue Wiehan Botes en sy dagmoeder, Margrietha de Goede (66), het gister in die Delmas-landdroshof verskyn.
Alles deur die skrywer Nico
Pa, seuns sterf in gru-botsing op N2
Drie mense is dood en ses beseer na ʼn gru-ongeluk waarby ʼn vragmotor en 18 motors betrokke was op die N2-noord-hoofweg buite Durban in KwaZulu-Natal.
Video: Ontstoke klant maak amok in selfoonwinkel
ʼn Ontstoke klant het amok gemaak in ʼn selfoonwinkel in Manchester in Brittanje nadat personeel glo geweier het om sy geld terug te betaal.
Luiperd in Noordwes opgemerk
Die polisie het ʼn beroep gedoen op inwoners van Swartruggens en die Groot Marico-omgewing in Noordwes om op die uitkyk te wees vir ʼn luiperd wat in die omgewing opgemerk is.
Dewani se familie woedend oor T-hemde
Die familie van die vermoorde Anni Dewani is woedend vir ʼn plaaslike vervaardiger van T-hemde wat volgens hulle probeer munt slaan uit hul tragedie.
Polisieman in aanhoudingselle vermoor
ʼn Polisiebeampte is Saterdagaand deur gevangenes verwurg by die Katlehong-polisiestasie.
Vyf mynwerkers sterf in brand
Vyf mynwerkers is Saterdagaand by Gold Fields se Kloof-Driefontein-kompleks (KDC) in Carletonville dood nadat daar ʼn brand uitgebreek het.
Vier sterf in Centurion-ongeluk
Vier mense is dood en twee ernstig beseer na ʼn botsing op die R55 net voor die kruising met Wierdaweg in Centurion.
Brittanje maan besoekers aan SA na ‘verkragting’
Die Britse regering het sy burgers gemaan om uiters versigtig te wees wanneer hulle Suid-Afrika besoek na ʼn 29-jarige Britse vrou glo die naweek in Mpumalanga verkrag is.
Video: Klerksdorp lugskou-ongeluk
WAARSKUWING: DIE VIDEO KAN SENSITIEWE KYKERS ONTSTEL
Verkragtingsaak 76ste keer uitgestel
Sibiya het Woensdag vir die 76ste keer in die hof verskyn en soos talle kere in die verlede uit sy rolstoel op die grond neergeslaan en rondgerol voor hy op sy maag voor die beskuldigdebank gaan lê het.
Vyf swaar gestraf na moord op egpaar
Vyf mense is swaar gestraf vir die brutale moord op Leon en Hetta Steyn in 2009 in hul huis in Hendriksdal naby Sabie in Mpumalanga.
Renosterslagting duur voort
170 mense is al vanjaar in verband met renosterstropery in hegtenis geneem.
AfriForum: ‘Nog ʼn ANCYL-uitspraak, nog ʼn plaasmoord’
“Lamola het bloed op sy hande. Solank as wat die ANC toekyk hoe boere vermoor word terwyl haatspraak in sy eie geledere hoogty vier, het die ANC ook bloed op sy hande.”
Drie sterf in botsing op N1
Drie mense is Woensdagoggend dood na ʼn botsing op die N1 buite Bloemfontein in die Vrystaat.
7de Laan gekap oor selfmoordtoneel
SABC 2 en die sepie 7de Laan is deur die Uitsaaiklagtekommissie (UKKSA) skuldig bevind aan ʼn oortreding van die uitsaaikode nadat hul eksplisiete beeldmateriaal van ʼn selfmoordpoging uitgesaai het.
Petrolprys kan daal
Die petrolprys kan moontlik aanstaande week aansienlik daal.
Vermiste meisie: nuwe wending
Lucinda Laubscher (14) is op 11 Junie laas gesien by haar huis in Table View in Kaapstad.
Man se gesin sterf in botsing
Christo Fourie (50) se gesin is twee dae voor Vadersdag in ʼn botsing in Pretoria dood.
Slang in wasmasjien
ʼn Vrou van Empangeni in KwaZulu-Natal moes noodgedwonge ʼn plan maak toe sy ʼn swart mamba in haar wasmasjien gekry het.