“Hulle wat brood eet, nie brood metafories nie, maar brood met olie en sout op, is nooit soos dan so heel nie, volkome…” Sheila Cussons se gedig, “Die woedende brood”
Gedig: Meidag: Suidelik
“Die mis lê laag, die somer loop in winter oor.” Lees Zandra Bezuidenhout se gedig, “Meidag: Suidelik”
Bibi Slippers ‘ʼn fotostaat vol foute en gemaklik daarmee’
“My kamer is nie netjies nie, maar my gedigte is.”
Gedig: Tafelgebed van ʼn alleenloper
Lina Spies se gedig, “Tafelgebed van ‘n alleenloper”
BoekeJol 2017 sorg vir reuse verskeidenheid
Dit is hierdie jaar reeds die derde BoekeJol- en FilmRolfees wat aangebied word. Dit gaan werklikwaar ʼn fees van lees, luister, debatteer en kuier wees. Die BoekeJol- en FilmRolfees vind vanjaar van 16 tot 20 Augustus plaas by Lynnwood Bridge in Lynnwood, Pretoria.
Gedig: My huis
“My hart is soos ʼn huis wat gebou is op ʼn rots, wat uitkyk oor die see bo die water se geklots.” Coenie de Villiers se “My huis”
Gedig: Landskap
Donald W Riekert se gedig, “Landskap”
Gedigte in McGregor-naweek: Hartsgebonde
Alle paaie lei binnekort weer na die mooie plattelandse dorpie McGregor, vir alle liefhebbers van die woordkuns. Die vyfde jaarlikse Gedigte in McGregor-naweek vind vanjaar vanaf 25 – 27 Augustus plaas.
Gedig: Gesprek met ʼn olyfboom
“In wasgoedtaal gesels die wind oor balkonne blind en wimperloos…” Freda Plekker se gedig, “Gesprek met ‘n olyfboom”
Gedig: Röntgenfoto
Elisabeth Eybers se gedig, “Röntgenfoto”
Gedig: Punt
Bibi Slippers se gedig, “Punt” uit haar bundel, “Fotostaatmasjien”
Gedig: Toemaar die donker man
“Op die groen voetpad van die horison ver om die aarde skat, stap ʼn ou man wat ʼn oop maan dra in sy hare…” Lees Ingrid Jonker se gedig, “Toemaar die donker man”
Gedig: Voël
“ʼn Voël vlieg voor my venster verby, ʼn naalddun lyn wat daaroor gly…” Lees WEG Louw se gedig, “Voël”
Gedig: Ek sal opstaan
“Ek sal opstaan en na my vader gaan…” Lees WEG Louw se gedig, “Ek sal opstaan”
Gedig: Die seemeeu
“Wat sing die see? Wat kla die wind? Wat roep die meeu? Wat snik die hart aaneen alleen?” Uys Krige se gedig, “Die seemeeu”
Gedig: Volrond nig
“My een nig was vol en rond, dis van soetgoed in haar mond…”
Gedig: Om boer te wees
“O om ʼn boer te wees wat werk met sy hande in die son die liewe, lange dag…” Lees WEG Louw se gedig, “Om boer te wees”
Gedig: Madeliefies
“Waarom luister ons nog na die antwoorde van die madeliefies op die wind op die son…” Lees Ingrid Jonker se gedig, Madeliefies
[WEN] Is jy ʼn digter?
Is jou taal deel van jou trots? Geniet jy dit om met woorde te speel en dit op papier neer te pen? Gryp dan nou daardie pen en papier of sleutelbord en vingers en wys ons jou talent.
Gedig: Bollewange
“Sy staan stil… weg is die bons. Voorkop verkrummel, dit verander in ʼn frons…” Hemelbesem sing van sy dogtertjie se “Bollewange”