“Dis wel waar dat die ladybird ‘n dame-voëltjie is …” Lees Fransi Phillips se gedig, “Ladybird”
Gedig: Die son loop agter wolke deur
“die son loop agter wolke deur mense drink koffie met warm slukderms terwyl hul sokkies onder hul broekspype sweet…” André Letoit se gedig, “Die son loop agter wolke deur”
Gedig: Toewens
“mag jy wakker word in die oggend en al die nuwe dag se klanke eerste hoor…” Johannes Prins se gedig, “Toewens”
Digter stort hart uit oor plaasgeweld
My hartewens vir Suid-Afrika vir 2018 is dat dit goed sal gaan met die boere en boerinne van ons land. Hulle wat die kosmandjies in hulle hande hou, maar vanjaar verwond is deur skryende droogtes en plaasgeweld.
Gedig: Somerkersfees
“Kersfees kom, Kersfees kom; gee aan God die eer. Skenk ons ‘n helder Somerkersfees in hierdie land, o Heer.”
Gedig: Die woord
Alles wat genoem word, lééf: arikriekel, aalwynblom, jakkalse wat in gate woon en dassies teen die son. Lees WEG Louw se gedig, “Die woord”
Bekendes en ander dig oor die liefde
“Ons wou graag vir ‘geheimskrywers’ die kans gee om hul stemme te laat hoor in die Afrikaanse literatuurgemeenskap. Ons wou ook mense se idees oor die liefde hoor en hulle die kans gee om dit met die wêreld te deel.”
Gedig: Die warm bergwind van jou naam
“die warm bergwind van jou naam weergalm deur die kuswoud van die suide…” skryf Carina Stander in haar gedig, “Die warm bergwind van jou naam”
[Gedig] Die tyd loop katvoet
“Die dag stap luiters verby soos ʼn kat, stert omhoog.” Lees Wilma Stockenström se gedig, “Die tyd loop katvoet”
Gedig: Nagreën
Die reën skuifel deur die straat, verby my venster, mensverlaat … Lees WEG Louw se gedig, “Nagreën”
Gedig: Woordeboer
“En die lewe is vir my ʼn storieboek en my beeskraal is my boekery…” Lees Oskar Prozesky se gedig, “Woordeboer”
Gedig: my oupa
Lara van der Merwe, in graad 11 aan die Hoërskool Durbanville, het dié gedig aan haar oupa Frik geskryf, ʼn mielieboer van Mpumalanga.
Gedig: Vertel
“Kon ek net een maal ʼn verhaal vertel wat soos ʼn laatnagkool sal gloei van deernis vir die wêreld – dan sou ek gelukkig wees…” Lees Heilna du Plooy se gedig, “Vertel”
Gedig: Die dubbele nie
“Ons praat nie meer met mekaar nie. Ons hoor mekaar nie meer nie.” Lees Joan Hambidge se gedig, “Die dubbele nie”
Gedig: Die veles
“Ontspan by voorkeur in die fliek, dans dol op radiomusiek…” SV Petersen se gedig, Die veles
[Foto’s] Hantam-Karoo-gedig raak duisende harte
Verlede jaar toe die Hantam-Karoo onder erge droogte gebuk gegaan het, was Ouma Any (86) – ʼn jarelange inwoner van dié dorp – op haar knieë gedwing. Sy het haar hande saamgevou en gebid dat die Jirre die reën moet stuur sodat die droë vlaktes kon reën kry en die diere kon water drink en die blomme kon groei.
Gedig: Oud word
“Al noem hulle dit geseënde en gesonde afronding van volvoerde strewe jy sal sikkeneurig word en sleurgebonde met yl gebare al hoe dieper gly” – Elisabeth Eybers se gedig, “Oud word”
Hier is die wenners van die Boekejol-digkompetisie!
Die wenner van die Maroela Media/Boekejol-digkunskompetisie is pas bekend gemaak.
Gedig: Bestaansreg
“Daar staan hy op die vloer ʼn groen stoel. Tevrede om sy gegewe spasie te vul.” Lees Rosa Keet se gedig, “Bestaansreg”
Gedig: Ek het gaan soek na my eie hart
“Ek het gaan soek na my eie hart…” lees Ingrid Jonker se gedig