Western Suburbs, Namibië se verteenwoordiger in die Goue Bekerreeks, spog met vyf toetsspelers in sy geledere.
Lees meerAlles vir Woensdag 6 September 2017
Raiders glo Goue Beker is binne sy bereik
Die Goue Leeus se verteenwoordiger in die SA Rugbyunie (Saru) se internasionale klubreeks om die Goue Beker glo hy het ʼn realistiese kans om vanjaar die boonste sport in die reeks te bereik.
All Blacks wil teen die Poemas hol
Nou sal ons sien hoeveel die Argentynse Poemas agteruit geboer het, en of die Bokke op die regte pad is.
Oorsaak van brug se ineenstorting bekendgemaak
Vyf mense is beseer nadat die Geldenhuys-voetgangerbrug oor die N3 op 9 Augustus in die vroeë oggendure ineengestort het.
Hof hoor Hlaudi het nie SAUK8 afgedank
Die arbeidshof in Johannesburg het Woensdag gehoor Jimmy Matthews, voormalige waarnemende hoof van die SAUK, was verantwoordelik vir die afdanking van agt joernaliste by die uitsaaier in Julie 2016.
Minister weier glo om oor Grace te verduidelik
“Ons kan nie eenvoudig toelaat dat Suid-Afrika as ʼn speelterrein gebruik word vir internasionale misdadigers wat hulle nie aan ons wette steur nie.”
17 beseer toe taxi’s teen gebou bots
Altesaam 17 mense is beseer nadat twee minibus-taxi’s Woensdagoggend teen ʼn gebou in Johannesburg vasgery het.
Ramaphosa sal binnekort sê oor bewerings
Ramaphosa het ʼn kort verklaring in die nasionale vergadering gemaak voordat hy vrae begin beantwoord het.
Jong vrou steek glo haarself in gim dood
“Volgens ooggetuies het sy ʼn mes uitgehaal en haarself verskeie kere op haar liggaam gesteek.”
ToekomsVenster: Die suurdeeg van die Fariseërs en van Herodes
Jesus vergelyk die optrede van die Fariseërs met suurdeeg. Dis gebeur stadig maar beslis. Dis ʼn baie raak metafoor vir die negatiewe en afbrekende werk van die duiwel en sonde in ʼn mens se lewe.
Ekonome skepties oor ‘reddingsplan’ vir SAL
Dawie Roodt, hoofekonoom by die Efficient Groep, het kort en bondig gesê SAL se probleme sal nie opgelos word nie weens politieke inmengery.
Man sterf oomblikke ná hy die jawoord kry
ʼn 32-jarige man is vandeesweek oorlede enkele oomblikke nadat sy vriendin ingestem het om met hom te trou.
Onderonsie lei glo tot Jhb-skietery
Sake van poging tot moord word ondersoek nadat sewe mense Woensdagmiddag tydens ʼn onderonsie in Johannesburg geskiet is.
Parapleeg se jare lange droom bewaarheid
“Mense met gestremdhede het baie potensiaal. Ons kort net ondersteuning en ʼn familiestruktuur om daardie potensiaal te kan bereik.”
Sewe beseer in Braamfontein-skietery
Een vrou en ses mans het buite die woonstelblok gelê.
Man doodgeslaan oor vermoedelike ‘ontvoering’
ʼn KwaZulu-Natalse man wat sy vriend se 11-jarige seun by hom in ʼn voertuig gehad het, is Dinsdag glo deur gemeenskapslede doodgeslaan omdat die woedende skare gedink het hy het die seun ontvoer.
Man soek ná hy glo baba ontvoer
Die polisie in Johannesburg het Woensdag ʼn volskaalse soektog van stapel gestuur na ʼn 21-jarige man wat na bewering ʼn maand oue babadogtertjie ontvoer het.
Motief onbekend ná skietery op Kunene
ʼn Saak van poging tot moord word ondersoek nadat daar Dinsdagaand glo verskeie skote op die flambojante sakeman, Kenny Kunene, in Waverley, Johannesburg, afgevuur is.
Vermiste vrou (71) se liggaam uit see gehaal
Die 71-jarige vrou se familie het die NSRI vroeër Woensdagoggend genader nadat sy nie teruggekeer het huis toe ná sy langs die see gaan stap het nie.
SAL dalk Gigaba se toets
Ekonome is van mening dat die SAL ʼn waarskynlike toets vir Gigaba sal wees. Indien hy dit druip, is nog ʼn ekonomiese afgradering van die land ʼn werklike moontlikheid.