Suid-Afrika verloor nog twee Springbokke aan oorsese klubrugby.
Lees meerAlles vir Donderdag 4 Januarie 2018
Krieket: Nuweland se toets vol onsekerhede
Daar sal maar tot Vrydagoggend voor die loting gewag moet word om te verneem wat die Proteas se afrigter Otis Gibson se siening van die kolfblad, die toets, en die Proteas se span is.
Man blitsig vas ná hy glo by bank inbreek
Die verdagte se hande het gebloei en hy het ʼn rekenaarskerm in sy besit gehad.
Só lyk matriekuitslae vir 2017
Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, het Donderdagaand die uitslae van die 2017 Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen bekendgemaak.
Jhb-storm: Betogers wil rampverligting ontwrig
“Die Stad se hoofprioriteit is om seker te maak mense wat deur die storm geraak is ontvang die hulp en ondersteuning wat hulle nodig het. Weerstand deur ʼn paar ontevrede mense is onaanvaarbaar.”
Vrou (21) verdrink toe sy kind probeer red
Die kinders het almal paniekerig aan haar vasgeklou wat veroorsaak het dat sy ook in die moeilikheid beland het.
Trokdrywer ondersoek ná treinongeluk
Mthuthuzeli Swartz, waarnemende uitvoerende hoof van Prasa, het Donderdagmiddag bevestig die dodetal het intussen nog gestyg.
Gratis onderrig ‘sal infaseer word’
Mkhize het gesê die infasering van die nuwe stelsel sal die nasionale tesourie kans gee om ʼn nuwe begrotingsplan saam te stel en te implementeer.
ToekomsVenster: Wat het van die beloftes geword?
Die Bybel sê kom die beloftes wat jy teenoor die Here gemaak het na.
Die wêreld in foto’s – 4 Januarie 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Kykers krap kop oor ‘Waterfront’
Aanhangers van die gewilde kykNET-drama Waterfront krap behoorlik kop oor die slotepisode van dié reeks wat kykers met talle “onbeantwoorde vrae” gelaat het. Leon Kruger, die draaiboekskrywer, het van ons vrae beantwoord.
Grondonteiening: Die ANC moet meer lesse leer van die Sowjetunie
Dit is geen geheim nie dat die Sowjetunie die grootste invloed op die ANC se ideologiese raamwerk gehad het (en waarskynlik steeds het).
Gebroke ouers ‘soek antwoorde’ ná seun se gru-dood
“Geen woorde kan beskryf wat ek daardie dag gesien het nie. Dis ʼn beeld wat vir altyd in my geheue geëts sal bly. Ons is stukkend – veral omdat hy so ʼn gru-dood moes sterf.”
Gevangenes wat ontsnap gevonnis
“Die bestuurder van die vangwa het geluide van agter uit die vangwa gehoor. Hy het gemerk hoe die gevangenes van die bokant van die vangwa afspring en in die bosse verdwyn.”
Trein ontspoor: Dodetal styg skerp
Daar word verneem dat die meeste van die beseerdes in die voorste waens van die trein was.
Motorfietse: 2017 se hoogtepunte
2017 was ʼn ryk jaar vir motorfietse en soms knyp hy homself nog oor wat hy kon meemaak, skryf Brian Cheyne.
Genuanseerde oordeel bring ʼn mens veel verder
Probéér dus volledig en objektief te wees, en bly weg van maklike en goedkoop morele oordele.
Bejaarde kritiek ná aanval op kleinhoewe
“In die huis het veiligheidsbeamptes die ander man, wat in ʼn rolstoel gekluister was en geen bedreiging vir die aanvallers was nie, aangetref met sy hande en voete vasgebind en met ʼn plastieksak oor sy kop.”
NSFAS ontken gerugte oor studiehulp
Suid-Afrikaanse universiteite skarrel tans om die toename in studente te hanteer wat na die instansies stroom om te registreer nadat die regering aangekondig het dat armes van vanjaar gratis sal kan studeer.
Palestynse militante glo deur SA gewerf
Israel het Woensdag gesê hy het op ʼn Palestynse militante operasie toegeslaan wat vermoedelik deur Iranse intelligensiebeamptes vanuit Suid-Afrika bedryf word.