Taaltoffie ondersoek die uitdrukking, “As die jakkals die passie preek, moet die boer die ganse oppas”
[WEN] Is jy ʼn digter?
Is jou taal deel van jou trots? Geniet jy dit om met woorde te speel en dit op papier neer te pen? Gryp dan nou daardie pen en papier of sleutelbord en vingers en wys ons jou talent.
Kortlyste vir Media24-boekepryse bekend gemaak
Die kortlyste vir die Media24 Boeke Literêre Pryse vir 2017 is bekend gemaak.
Woord: horte
Taaltoffie ondersoek die woord “horte” as deel van die woordgroep “met horte en stote”
Tel jou woorde: Athlone
“Ek is daar weg, ontstig oor al die goed wat ek elke dag so vanselfsprekend aanvaar: Om te kan sien, om te kan lees, om te kan naslaan, om te kan vra, om ʼn onderwyser vir elke graad te hê, om te kan weet die wolke stoot uit die weste in en as daar ʼn morrige bruin strook op die horison lê, moet jy jou sambreel saamvat skool toe…”
Taalgebruik: opsoek, op soek
Taaltoffie stel ondersoek in oor die gebruik van die woorde “opsoek” en “op soek”.
Gedig: Bollewange
“Sy staan stil… weg is die bons. Voorkop verkrummel, dit verander in ʼn frons…” Hemelbesem sing van sy dogtertjie se “Bollewange”
Spelling en handskrif in ʼn digitale wêreld
Kinders moet steeds die vaardigheid van spelling en ’n netjiese handskrif bemeester in ʼn wêreld waarin speltoetsers en sleutelborde alledaagse hulpmiddels geword het.
Uitdrukking: bakmaats wees
Taaltoffie ondersoek die uitdrukking “bakmaats wees”
Boek: Afrikaanse Woordelys en Spelreëls
Die AWS is die normeringsbron vir Standaardafrikaans wat duidelike leiding oor spelling en skryfwyses bied, en is dus ‘n noodsaaklike hulpbron vir mense wat Afrikaans praat en/of skryf – van skoolleerder tot taalspesialis.
AWS: 100 jaar gevier met googleloer, hommeltuig en poenankies
Onder die nuwe toevoegings tot die 2017-AWS tel woorde wat te make het met tegnologiese ontwikkelinge, soos googleloer, hommeltuig, meem, warsender, antispioenware, selfie en skermgreep.
Woord van die week: slentersjiek
Die Woord van die week is “slentersjiek”
Almaskie, almiskie
Almaskie, almiskie – Taaltoffie stel ondersoek in na die betekenis.
Uit die almanak wegloop
“Uit die almanak wegloop”, wat beteken dit?
Tel jou woorde: ʼn Ode aan die moeder
Sondag is dit Moedersdag. ʼn Dag vir moeders. ʼn Dag van erkenning en dank en viering, waarop ons eer betuig aan die vrou wat ons nie vermoor het nie, al het sy (meer as een keer) rede gehad om dit te doen.
Gedig: Binnehof
Lees Johann de Lange se mooi gedig, “Binnehof”.
Boek: ‘Om te skryf’
Hoe leer mens om te skryf? Skaf Om te skryf aan en ontdek die vreugde van skryf in Afrikaans!
Uitdrukking: Eers mens, dan langoor
Taaltoffie stel ondersoek in na die uitdrukking “eers mens dan langoor”.
Woord van die week: ontbyt
Taaltoffie stel ondersoek in na jou gunsteling-maaltyd van die dag.
Universiteite se taalbeleid maak klug van Grondwet
Die onreg wat die US Afrikaanssprekendes aandoen is onbetwisbaar. Dit is ʼn droewe feit. Afrikaanssprekendes kan nie anders nie as om te sê tot hiertoe en nie verder nie.