Ek vind dikwels dat mense onrustig, ongedurig en somtyds sommer onverdraagsaam raak as hulle vermoed dat ons ʼn woord in Afrikaans gebruik wat ons uit ʼn ander taal gaan leen het.
Hoendervel, hoendervleis
Wat gee jou hoendervel? Taaltoffie stel ondersoek in.
Gedig: Voortvaar
Lees Petra Müller se gedig Voortvaar.
Uitdrukking: ’n Vreemdeling in Jerusalem
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking ’n Vreemdeling in Jerusalem.
Niemand onaantasbaar in Steve se ‘Die onaantasbares’
“Die geweld is hard en die bloed vloei. En dan het ek die heerlike voordeel dat ek polities onverskillig kan wees. Sonder politieke korrektheid het ek vier keer soveel karakters om voor die voet af te maai,” vertel Hofmeyr.
Woord van die week: halfaampie
Wat beteken die woord halfaampie?
Paassondag, Paasdag, Paasfees
Paasfees is die fees van ’n traan met ’n lag. Taaltoffie ondersoek die herkoms van Paassondag, Paasdag en Paasfees.
Tel jou woorde: Oor -krasieë en kloake
En daar tref ek die -krasieë. Dis nou die stelsels. Regeringstelsels. Magstelsels. Stelsels van staatsbeheer, oor die bevolking, die land, die staat en die staatskoffers. Die “-krasie” is immers ʼn erfstuk uit Grieks, waar “kratos” beteken het “mag” of “heerskappy”…
Jou skapies op die droë hê
Jou skapies op die droë hê. Wat beteken díe uitdrukking?
Pedro se vingers ken ook die pad
Nie net is Pedro ’n bekroonde akteur, musikant, regisseur, liedjieskrywer, vervaardiger, pianis en aanbieder nie, sy voetspoor in die Afrikaanse samelewing is besonder groot.
Gedig: Ek sing van die wind wat te keer gaan
Ek sing van die wind wat te keer gaan; Ek sing van die reën wat daar val …
Die mooiste woord in Afrikaans
Wat is die mooiste woord in Afrikaans? Ons het ʼn paar bekendes wat elke dag met woorde werk gevra.
Woord van die week: parlement
Wat is die betekenis agter die woord, parlement?
Boek van die maand (resensie): ‘Misverstand’ deur Marita van der Vyver
Marieta van der Vyver stel beslis nie teleur met haar eerste volwasse roman in vyf jaar nie. Dis ʼn kykie na kwessies waarmee die gemiddelde leser goed kan identifiseer: die liefde, sterflikheid, geloof, verlies, trots, berou oor verpletterde drome en verhoudings.
Woord: twisappel
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die woord “twisappel”
Boeke: Kultuurvryheid en selfbestuur – keuses van klein groepe wêreldwyd
Meer as ʼn dosyn internasionale kenners uit Suid-Afrika, Zimbabwe, Nederland, Vlaandere, Duitsland, Australië en die VSA was betrokke by die skryf van dié publikasie onder redaksie van die risiko-ontleder, kenner van Afrika-sekuriteit en gasnavorser by die Universiteit van Amsterdam, dr. Heinrich Matthee.
Dapper, stapper
Hy raak meer as een keer verlief, loop sy Doppelgänger raak en kom tot waardevolle nuwe insigte langs hierdie eeue oue roete van innerlike transformasie.
Woord: kompas
My kompas staan stil. Wat beteken díe uitdrukking?
Boek: Geknelde land
In Geknelde land gee Venter ’n diep-menslike antwoord op dié en ook op baie ander vrae oor die Groot Trek.
Internasionale eer vir Afrikaanse skrywer
“Hy is ’n meesterlike storieverteller en verdien dat sy werk aan ’n groter gehoor bekend gestel word.”