Taaltoffie ondersoek die herkoms van die Afrikaanse uitdrukking ‘As die gety verloop, versit ‘n mens jou bakens’.
Elke dogter het ‘n ma
ʼn Plesierige , meesleurende debuutroman oor ʼn eksentrieke familie.
Woord: Denim
Denims word só baie gedra en die woord só baie gebruik dat ons selde wonder waar die woord vandaan kom. Taaltoffie ondersoek vandag die herkoms van die Afrikaanse woord ‘Denim’.
Uittreksel uit “Pippie” deur Anice Kruger saam met Colleen Naudé
Op die maat van die flitsende rooi lig tik kosbare sekondes verby. Swart, rooi, swart, rooi gloei die bome langs die pad terwyl die ambulans verbyjaag met die lig wat aanhou draai, draai, draai.
Video: Pippie se storie in boek omskryf
Isabella ‘Pippie’ se storie het ontelbare harte geraak en nou het Pippie se ma, Anice met Colleen Naudé saamgespan om Pippie se verhaal in ʼn boek te omskryf.
Kosblik
deur Nicole Jaekel Strauss (samesteller) Kosblik is nie ʼn kookboek nie, maar ʼn versameling verhale deur sowel gevestigde as nuwe skrywers in Afrikaans. Van Marlene…
Slagyster
In die woude van die Niger-delta word Ryan Deetlefs, ʼn Suid-Afrikaanse werknemer van die geldgierige Star Petro gevange gehou deur ʼn moorddadige rebellegroep.
Gedig: Ma
Antjie Krog se allerbekende gedig ‘Ma’.
Koop ‘n Afrikaanse boek-dag
As deel van die jaarlikse Afrikaansweek word 14 Augustus bevorder as die dag waarop mense aangemoedig word om ‘n Afrikaanse boek aan te skaf.
Uitdrukking: Die oog van die meester maak die perd vet
Taaltoffie ondersoek die Afrikaanse uitdrukking ‘Die oog van die meester maak die perd vet’.
Uitdrukking: Die leeueaandeel neem
Taaltoffie ondersoek die Afrikaanse uitdrukking ‘Die leeueaandeel neem.’
Uitdrukking: Lont ruik
Taaltoffie ondersoek die Afrikaanse uitdrukking ‘Lont ruik’.
Hierdie mens
Sedert Spesmase in 1999, is Hierdie mens Wilma Stockenström se eerste digbundel in 14 jaar.
Hartepad
Watter soort pad is ʼn hartepad? Is dit bloot ʼn pad van die hart? Of het dit iets met die ware hardepad te doen? Dis ʼn mengsel van albei, want reis is blootstellend.
Plein en Simpel – ’n Duiwestorie
Hulle is so deel van enige stadsplein soos toeriste met kameras en statige standbeelde van volkshelde: duiwe in elke skakering van grys.
Uitdrukking: Van die eerste water
Taaltoffie ondersoek die Afrikaanse uitdrukking ‘Van die eerste water’.
Dubbelfoto
deur Cas Wepener Dubbelfoto is ’n versameling verhale wat ’n familiegeskiedenis uitbeeld. Die vertelling bestryk sowat ’n eeu – dit begin op ’n plaas in…
Woord: Vrydag
Taaltoffie ondersoek waar ‘Vrydag’ se betekenis vandaan kom.
Mosaïek: Jou volledige gids
deur Karin Wainwright Hordes mense word meegesleur deur die wêreldwye mosaïekkoors, maar min boeke bied nuttige inligting en wenke asook die tipiese slaggate waarin jy…
Uitdrukking: ‘n Buksie
Taaltoffie ondersoek die Afrikaanse uitdrukking ‘ ‘n buksie’.