Bestaan God werklik? Is daar bewyse dat God bestaan? Dit is ‘n vraag wat elke persoon hom- of haarself die een of ander tyd afvra en wat die afgelope tyd opnuut in die media onder die loep gekom het, skryf die 15-jarige Carmen Bornman, ʼn tuisskoolleerder van Centurion.
Basson se argumente rondom Steve se Stem tas mis
Hierdie brief aan Beeld is deur ‘n briljante 17-jarige matriekseun van Komatipoort geskryf na aanleiding van “Die Stem”-debat. Beeld het nie die jong seun se brief geplaas nie. Hy het hom egter nie deur die koerant se subtiele sensuur laat stilmaak nie. Die seun het die brief toe op Facebook geplaas vir almal om te lees, skryf dr. Danie Langner, besturende direkteur van die FAK, na aanleiding van Frederik van Dyk se brief oor die herrie rakende die sing van Die Stem.
AfriForum Jeug-prokureursbrief aan NWU-Raad
AfriForum Jeug se prokureursbrief aan die Raad van die Noordwes-Universiteit waarin die Raad versoek word om nie die Wessels-verslag in sy huidige vorm te aanvaar of na die minister van hoër onderwys te verwys nie.
Basson se roekelose joernalistiek
’n Mens sou verwag dat ’n nagraadse student in politieke wetenskappe die moeite sal doen om sy feite na te gaan voordat hy homself blootstel deur ’n byna volbladartikel in ’n koerant te publiseer.
PUK onder beleg
Ons is vir 33 jaar al intekenaars van Beeld. Vandag wens ek iemand soos Johann Rupert wil Beeld sluit en n nuwe Afrikaanse dagblad begin.
“Kom ons word in ons maai in polities-korrek”
Kom ons breek alle tradisies, word in ons maai in polities-korrek, sodat nie een van ons meer weet waarvandaan ons kom of, nog erger, weet waarheen ons oppad is nie.
ProPuk of anti-ProPuk: Wat sê jy? Skryf vir ons ‘n brief!
Ons koshuisgroet het gepaard gegaan met ʼn saluut wat ook deur ʼn siek, nasionaal-sosialistiese leier vanaf 1933 tot 1945 gebruik is. Dit het nie een van ons aanhangers van die Nazi-ideologie gemaak nie.
My Afrikaanse storie – deur Catherine Grobbelaar
“Ek is Engels spreekend. Dit klink nie soos die regte “opening line” van ‘n storie getiteled My Afrikaanse Storie nie, maar dis waar…”