ʼn 27-jarige man is gevonnis nadat hy sy vierjarige dogtertjie in Bloemfontein vermoor het.
Soekresultate vir: koben
Brandfort-boer se ‘aanvallers’ los; hy dalk nou aangekla
Die boer het sowat twee weke gelede een van sy vermeende aanvallers in die dorp sien rondloop.
Wenk lei polisie na reuse dwelmvonds
Vrystaatse polisiebeamptes het Donderdagaand op talle sakke dagga en meer as R80 000 in kontant beslag gelê nadat hulle op twee huise in die Kopanong-gebied buite Bloemfontein toegeslaan het.
Boer baklei terug tydens plaasaanval
Vier verdagtes is in hegtenis geneem ná ʼn plaasaanval vroeg Maandagoggend op ʼn plaas in Brandfort in die Vrystaat.
Vyf moordverdagtes in Vrystaat gesoek
Die Bloemfonteinse polisie is op soek na vyf moordverdagtes in verband met twee verskillende misdaadvoorvalle die afgelope week.
Baba op ashoop gevind
Die Vrystaatse polisie is steeds op soek na die ma van ʼn pasgebore babadogtertjie wat op ʼn ashoop in Bloemfontein gevind is, met ʼn doek in haar mond gedruk.
44 jaar tronkstraf ná kind se dood
Die waarheid het eers aan die lig gekom toe die sussie, wat in daardie stadium 12 jaar oud was, uiteindelik as 19-jarige in 2014 vertel het van die tragedie wat sy as kind beleef het.
Padwerker kry geraamte langs snelweg
Die Vrystaatse polisie het ʼn beroep op die publiek gedoen om hulle te help met inligting nadat ʼn mensgeraamte Vrydag langs die N1-snelweg naby Verkeerdevlei gevind is.
Priester vas vir huisbraak
Die polisie in Edenburg in die Vrystaat het Maandag vyf verdagtes op ʼn aanklag van huisbraak vasgetrek, onder wie ʼn priester van ʼn Apostoliese gemeente in Bloemfontein.
Man verwoes eiendom ná liefdesteleurstelling
Al wat nou oorbly, is ʼn leë huis waarin niemand meer woon nie en twee uitgebrande voertuie.
Egpaar vas oor dwelms
ʼn Vrystaatse egpaar is in hegtenis geneem nadat meer as 100 kg dwelms in hul besit gevind is.
Vervalde goedere uit Trompsburg-winkels verwyder
Bevrore produkte wat al vier jaar gelede verval het, is tydens ʼn klopjag uit verskeie winkels in Trompsburg in die Vrystaat verwyder.