Sadiq Khan, Londen se burgemeester, het die voorval as ʼn “verskriklike terreuraanval” bestempel en gesê ekstra polisiebeamptes sal ontplooi word.
Soekresultate vir: Ariana Grande
[Foto’s] Hulde gebring aan Manchester-terreurslagoffers
Scooter Braun, die sangeres Ariana Grande se agent, het gesê dié konsert is ʼn bewys dat vrees en haat mense nié kan skei nie, en dat mense moet saamstaan teen terreur wat onskuldige mense uitwis.
[Foto’s] Nóg ʼn terreuraanval ruk Londen
“Ons het twee mans met groot messe buite die restaurant gesien. Hulle het net mense begin steek. Ons het geskree ‘stop, stop!’”
Nóg vas ná aanval by Grande-konsert
Nóg twee mense is in hegtenis geneem in verband met die selfmoordbomaanval tydens die Amerikaanse popster Ariana Grande se konsert Maandagaand in die Manchester Arena in Engeland.
Die wêreld in foto’s – 25 Mei 2017
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Ariana Grande-bloedbad: Sewe nou vas
Die polisie het tot dusver sewe mense op twee kontinente in hegtenis geneem in verband met die aanval tydens die popster Ariana Grande se konsert in die Manchester Arena in Engeland Maandagaand waartydens 22 mense in ʼn selfmoordbomontploffing dood is.
Ariana Grande-bloedbad: Selfmoordbomaanvaller se naam bekend
Die Islamitiese Staat (Isis) het Dinsdag beweer een van sy “soldate” is verantwoordelik vir die dodelike aanval tydens die popster Ariana Grande se konsert in die Manchester Arena in Engeland Maandagaand waartydens 22 mense in ʼn bomontploffing dood is.
Man vas oor Manchester-bomaanval
Een van die slagoffers was agt jaar oud. ’n Groep het intussen ook verantwoordelikheid vir die aanval aanvaar.
Die wêreld in foto’s – 23 Mei 2017
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
[Video] Manchester-ontploffing: Dodetal styg
Die dodetal het gestyg ná Maandagaand se ontploffing by die Manchester Arena in Manchester, Engeland, waar die Amerikaanse sangeres Ariana Grande opgetree het.
[Video] Talle sterf in ontploffing tydens konsert
Ooggetuies van die voorval het vertel hoe mense ná die ontploffing huilend en skreeuend uit die arena gehardloop het.