Die polisie is Knysna het Vrydag twee mans in hegtenis geneem nadat hulle glo ʼn bejaarde vrou met ʼn hamer in haar huis aangeval het.
Soekresultate vir: knysna
SA man deur olifant doodgetrap in buurland
ʼn Bekende eiendomsagent van Knysna se man is die naweek in Botswana deur ʼn olifantkoei doodgetrap.
Onthoofde lyk in Knysna gevind
ʼn Man se onthoofde lyk is op ʼn rivierbank in Knysna in die Wes-Kaap gevind.
Die kamferkis
Sjane van Aswegen Die kamferkis is ’n liefdesroman. Mien de Jager se ouers het haar gewaarsku teen die euwels en gevare van “vreemde jongetjies”. Hulle…
‘n Nuwe dag
Dorothy Fourie ’n Debuut-liefdesroman van een van die drie finaliste in die Rooi Rose/LAPA- liefdesverhaalwedstryd in 2008. “Die manuskrip is poëties geskryf en die skrywer…
58 kinders in Knysna-bus wat net 32 mag vervoer
Die Wes-Kaapse departement van onderwys sê hy sal ondersoek instel na hoekom ʼn bus wat slegs 32 passasiers mag vervoer, gebruik is om 58 skoolkinders te vervoer.
15 sterf in Knysna-busramp
Reddingswerkers het reeds 15 liggame, waaronder 14 kinders, uit ʼn dam in Rheenendal in Knysna gehaal, nadat die bus waarin hulle gery het Woensdagoggend die pad verlaat het en in dié dam beland het.
Dodetal styg na busramp in Knysna
Minstens agt kinders is dood en talle beseer nadat die bus waarin hulle gery het die pad verlaat het en in ‘n dam in Rheenendal in Knysna beland het.
Twee kinders sterf, talle beseer na bus in dam beland
Twee kinders is dood en talle beseer nadat die bus waarin hulle gery het die pad verlaat het en in ‘n dam in Rheenendal in Knysna beland het, het ER24 gesê.
Koop-‘n-Afrikaanse-boek-dag
Maak gebruik van koop-’n-Afrikaanse-boek-dag op 13 Augustus Daar is mense wat nou reeds mooi bedink watter van die pragtige Afrikaanse boeke wat daar te koop…
Kringe in ‘n bos
Dalene Matthee ’n Houtkapper met ’n rustelose siel. ’n Legendariese olifantbul wat losbreek van sy trop … In die groen skemerwêreld van die Outeniekwa loop…