Mojalefa Senokoatsane, woordvoerder van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG), sê borgtog van R5 000 is aan die beskuldigde toegestaan, maar met streng voorwaardes.
Soekresultate vir: knysna
Vioolsdrift-man bly agter tralies ná dodelike skietery
Die twee mans, tussen 54 en 56 jaar oud, het verlede Woensdag weens skietwonde in ʼn Upingtonse hospitaal beswyk.
Sonskynreeks: West rooiwarm met nuwe setyster
Rhys West het vroeër in die week sy setyster vervang omdat dit gebuig was en nie herstel kon word nie.
Bedrewe Harvey neem voortou by Pezula
Die voorloper het nog ʼn bietjie geluk gehad op die 17de putjie waar hy ʼn arend 2 aangeteken het toe sy bofhou reg gebons het en die balletjie enkele meter van die blikkie af geëindig het.
Twee doodgeskiet op Vioolsdrif-kleinhoewe
Die eienaar van die kleinhoewe het hom aan die polisie oorgegee nadat hy glo twee gaste wat by hom tuisgegaan het, noodlottig gewond het.
Gebore Belg skryf in sy sewende taal Afrikaans
“Die korrupsie wat ek in die boek beskryf is alles waar en slegs ʼn fraksie van wat ek deur die jare onder oë gekry het.”
Luister: Liefde vir musiek lei die Piesangskille van Potchefstroom
“Dit is regtig nie so moeilik om ʼn musiekgroep te begin nie. Al wat jy nodig het, is ʼn gebroke hart en ʼn ‘random’ ou van Knysna wat kitaar kan speel.”
Jong seun verdwyn in see by Noetzie-strand
Ondanks ʼn uitgebreide lug-, see- en kuslynsoektog was daar geen teken van die seun nie.
Talle beseer toe branders deur eetplekke stroom
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) het Maandag nog ʼn waarskuwing uitgereik vir “verwoestende golwe” aan dele van die kus.
Vroeë hittegolwe dui op verhoogde brandrisiko vir Tuinroete
“Ongelukkig is die onlangse hoë temperature in die suidelike Kaap saam met sterk wind sinoniem aan ʼn verhoogde risiko van veldbrandrampe.”
Liggaam gevind na kano in Knysna-strandmeer omslaan
Die liggaam van ʼn man is Donderdag in die Knysna-strandmeer gevind nadat hy die vorige dag vermis geraak het toe sy kano omgeslaan het.
38 huise in brand verwoes naby Sedgefield
Altesaam 81 persone, waaronder 28 kinders van verskillende ouderdomme, word deur die tragedie geraak.
Hardloop is Adele Broodryk se energie-inspuiting
“Moet nooit opgee op jou drome nie; al raak jy beseer, al klim jy nie in posisie soos jy graag sou wou nie. Hou vas aan jou drome.”
Hoofroetes in Kaapstad oopgestel
Die situasie in Kaapstad was Dinsdagoggend veel rustiger nadat chaos die vorige dag nog geheers het weens Santaco se staking.
Kaapstad steier, maar steeds geen ooreenkoms
Hoewel Santaco Sondag ’n beroep op alle taxi-operateurs gedoen het om nie gewelddadig op te tree nie, was geweld en die vernietiging van infrastruktuur Maandag aan die orde van die dag. Minstens een sterfte is reeds aangemeld.
Gedagte vir die dag: ’n Vuur wat toets en verdelg
Elkeen se werk sal aan die lig kom. Die dag wanneer Christus kom, sal dit duidelik word. Die dag kom met vuur, en die vuur sal die gehalte van elkeen se werk toets. (1 Korintiërs 3:13)
Foto’s: Kom kuier in Hogsback saam met die feetjies
Indien jy ʼn bietjie bos wil gaan in die boendoes, moet jy vir ʼn slag in die vêr voetheuwels van die Amatole-bergreeks in die Oos-Kaap gaan speel, en Hogsback moet verseker die heel eerste speelplek op jou lysie wees, skryf Jacques Marais.
Nuwe gevalle van haassiekte wek groot kommer
Die siekte kan landwyd versprei en daar is veral kommer oor die uitwerking wat dit op die reeds bedreigde oewerkonyn kan hê.
Kommer oor misdaad in Tuinroete-distrik ná George-moord
ʼn 37-jarige man, Ruan Hechter, is Sondagaand op ʼn plaas by Saasveld naby George vermoor.
Knysna se oesterfees is 40 jaar jonk
Dié fees word in die wintervakansie gehou, sodat jy heeldag kan kuier sonder om bekommerd te wees oor skooltye, sportsmiddae of ander verpligtinge, skryf Maryke Roberts.