’n Ma en haar twee jong kinders was in hul motor toe hulle in die kruisvuur van transitorowers beland het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Bekkersdal"
ANC: “DA prioritiseer wit-kwessies”
Die DA in die Wes-Kaap prioritiseer slegs kwessies wat bevoorregte witmense raak, het Baleka Mbete, ANC-voorsitter, Saterdag in Bekkersdal aan die Wes-Rand gesê.
Premier verdedig Bekkersdal-lyfwagte
Nomvula Mokonyane, premier van Gauteng, het ANC-lede verdedig omdat hulle tydens ʼn verkiesingsveldtog in Bekkersdal van lyfwagte gebruik gemaak het, Johannesburg, het The Star Woensdag berig.
DA en Bekkersdal-gemeenskap lê klag teen ANC
Die Demokratiese Alliansie (DA) en die Bekkersdal-gemeenskap het Dinsdag kriminele aanklagte teen die ANC aanhangig gemaak.
Stappe teen gewapende ANC-lid
Die ANC se hy gaan dissiplinêr optree teen die gewapende staatsamptenaar wat met ANC-klere tydens die onluste in Bekkersdal afgeneem is.
Gewapende “ANC-lid” glo staatsbeampte
Die gewapende man met ANC-klere wat tydens onluste in Bekkersdal by afgeneem is, is ʼn staatsamptenaar, het die ANC in Gauteng Maandag gesê.
ANC soek antwoorde oor gewapende man in foto
Die ANC in Gauteng sê hy probeer tans die identiteit vasstel van ʼn gewapende man wat ANC-klere aan het op ʼn foto wat geneem is tydens die onluste in Bekkersdal.
SAPD swyg oor Bekkersdal-voorval
Die polisie wou Vrydag nie kommentaar lewer oor berigte dat die ANC se BBP-veiligheidswagte met lewendige ammunisie op Bekkersdal-inwoners losgebrand het nie.
Bekkersdal: ANC met klippe bestook; SAPD brand los op inwoners
ANC-verteenwoordigers moes Donderdag by Bekkersdal in Johannesburg deur hul lyfwagte beskerm word omdat hulle met klippe bestook is.