ʼn Opkomende veeboer van die Noord-Kaap is sy weiveld kwyt nadat grondbesetters verlede week daarop toegesak het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Daniëlskuil"
Bejaarde radeloos ná aanval op kleinhoewe
“Maar waarnatoe moet ek padgee? Waarnatoe kan ons gaan? ʼn Mens is nêrens meer veilig nie.”
Egpaar op kleinhoewe aangeval ná honde vergiftig is
“My ma het gesmeek dat hulle versigtig moet wees omdat sy rugprobleme het. Hulle het haar toe aan haar arms kamer toe gesleep, waar hulle haar en my pa op die bed met kabels vasgebind het.”
Moord op DA-raadslid: 6 hoor oor borgtog
Die ses verdagtes wat in hegtenis geneem is in verband met die moord op Johannes Baatjies (49), ʼn DA-raadslid van Daniëlskuil in die Noord-Kaap, en sy vennoot, het vandag in die Postmasburg-landdroshof om borgtog aansoek gedoen.
Man vas oor moord op DA-raadslid
Johannes Baatjies, DA-raadslid van Daniëlskuil, het glo ook doodsdreigemente ontvang nadat hy die wyk gewen het tydens die plaaslikeregeringsverkiesing op 3 Augustus.
Vyfjarige in Noord-Kaap vermoor
Die polisie in die Noord-Kaap ondersoek ʼn saak van moord nadat ʼn vyfjarige seuntjie, Boitumelo Engelbrecht, se liggaam Sondag omstreeks 16:00 in ʼn droë dam in Daniëlskuil opgespoor is.