Klopjagte is op drankwinkels en kuierplekke gedoen om te verseker klante en sakelui voldoen aan afsonderingsregulasies en agt plekke waar drank onwettig verkoop is, is gesluit.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Faith Mazibuko"
LUR’e besoek families van vermoorde kinders
Twee jong seuns is die afgelope week grusaam in die omgewing van Johannesburg vermoor.
Gautengse wetgewer by MRK verkla
“Die VF Plus het al baie bewerings gehoor oor hoe lede van minderheidsgroepe se CV’s bloot weggegooi word sonder dat hulle eers in aanmerking vir ʼn pos geneem word. Indien ʼn mens weet wat werklik binne menslikehulpbronne-afdelings gebeur, sal jou hare waarskynlik regop staan.”
LUR Mazibuko moet afgedank word, vra VF Plus
Die party glo dat Faith Mazibuko doelbewus hierdie uitlatings gemaak het en dat geen verskoning wat sy in die openbaar teenoor wittes en Indiërs maak, die seer en pyn gaan wegneem wat sy veroorsaak het by minderheidsgroepe nie.
LUR jammer, maar steeds in die sop
Faith Mazibuko, die provinsie se LUR vir sport, kuns, kultuur en ontspanning, het om verskoning gevra oor ‘n uitgelekte klankopname maar sy is steeds in die sop.
Luister: LUR gekap oor uitgelekte klankopname
“Julle beter julle werk doen of waai … watter ander departement het ʼn wit vrou as hoof van die departement?”