Die jong kinders se liggame is verlede maand ’n paar meter van mekaar in ’n straat in Orange Farm aangetref enkele ure nadat hulle as vermis aangemeld is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Orange Farm"
Vrou in hof vir moord op twee kinders
Die betrokke vrou is enkele dae voor die moord op die twee kinders uit aanhouding vrygelaat nadat sy in April in hegtenis geneem is vir die moord op ’n ander kind.
Liggame van vermiste kinders gevind
ʼn Jong vrou het haar twee kinders Saterdag in die vroeë oggendure as vermis aangemeld. Hul liggame is enkele ure later gevind.
LUR’e besoek families van vermoorde kinders
Twee jong seuns is die afgelope week grusaam in die omgewing van Johannesburg vermoor.
Skool dalk tot Oktober gesluit oor rioolgevaar
ʼn Skool in Johannesburg sal moontlik tot Oktober vanjaar gesluit bly weens rou riool wat by klasse inkom en leerders en onderwysers siek maak.
Hoof naby skool in Jhb doodgeskiet
Hy het oënskynlik langs die pad stilgehou en op sy selfoon gepraat, toe die aanvaller toegeslaan het.
Twee veiligheidswagte doodgeskiet
Twee veiligheidswagte is Saterdag tydens ʼn skietery tussen lede van twee sekuriteitsmaatskappye in Orange Farm, in die suide van Johannesburg, doodgeskiet.
Aardbewing in Johannesburg
‘n Aardbewing het Johannesburg vroeg Vrydagoggend getref.
Vier sterf in taxigeweld
Vier mense is Maandag dood na ‘n skietery in Orange Farm, suid van Johannesburg.
Man en seun sterf in Orange Farm-brand
ʼn 60-jarige man en 14-jarige seun is vroeg Sondagoggend dood toe ʼn brand in hul informele huis in Orange Farm in Gauteng uitgebreek het.
Skoolseun geskors oor hy glo meisies betas
‘n Skoolseun van Orange Farm gaan geskors word weens bewerings dat hy sewe skoolmeisies seksueel aangerand het, het die departement van onderwys Vrydag gesê.
Vermeende bylmoordenaar erken skuld
ʼn Man van Orange Farm wat glo drie van sy familielede met ʼn byl vermoor het, het skuld erken op die misdaad, het die Vereeniging-streekshof Dinsdag gehoor.
Inwoners betoog, versper nóg JHB-paaie
Inwoners van Orange Farm, suid van Johannesburg, het Woensdag betoog deur klippe en bande wat aan die brand gesteek is op hoofpaaie in die gebied te plaas.