Die uitdrukking van hoenders wat sonder twyfel in die aand sal terugkeer om te slaap, word die afgelope paar dae weer toenemend in Westerse lande gebruik, veral na aanleiding van reusagtige pro-Palestynse betogings wat ook toenemend gewelddadig is.
Alles vir die sleutelwoord "Israel-Hamas-konflik"
Gevegte duur voort by hospitaal in Gasa waar duisende skuil
Kragonderbrekings by hospitale lei tot verdere sterftes.
Polisie, pro-Palestynse betogers raak slaags in Kaapstad
Pro-Palestynse betogers het Sondag Palestynse vlae gewaai terwyl hulle diegene wat ’n pro-Israel-gebedsbyeenkoms bygewoon het, weggejaag en hul plakkate opgeskeur het. Toe gryp die polisie in.
Die mense agter die smart
Enigeen van die kinders, enigeen van die honde kon myne gewees het. Dit kon ons gewees het. Ek kon Shlomit gewees het.
Israel-Hamas: die senupunt in ʼn herskikkende orde
“Die nadraai hiervan is ʼn onvoorspelbare, multipolêre wêreldorde met baie verskillende en teenstrydige belange met as enigste gemene deler die weersin in Westerse oorheersing.”
Gʼn ‘skietstilstand’ in Gaza, maar onderbrekings sodat burgerlikes kan vlug
Duisende burgerlikes het die afgelope paar dae van die verwoesting in die noorde van Gaza gevlug. Mans, vroue en kinders het hul karige besittings vasgeklou terwyl hulle die oorlogsone probeer verlaat het.
SA sal nie Israelse ambassadeur uitskop
Dr. Naledi Pandor sê dit is onwaar dat die regering nie Hamas se optrede gekritiseer het nie.
Liberale demokrate se Gasa-toets
Is Israel se optrede in Gasa ʼn aanvaarbare prys vir die behoud van sy demokrasie? Of is hulle optrede onaanvaarbaar en moet Israel eerder aan sy teëstanders oorgegee word?