Die Internasionale Geregshof in Den Haag het Vrydag Suid-Afrika se versoek om meer wetlike druk op Israel uit te oefen om ʼn dreigende offensief in Rafah te keer, verwerp en gesê Israel is “gebonde om aan bestaande maatreëls te voldoen”.
Alles vir die sleutelwoord "Israel-Hamas-konflik"
2023 dodelikste in byna dekade vir verslaggewers
Die oorgrote meerderheid van joernaliste wat verlede jaar tydens die uitvoering van hul pligte dood is, het in die oorlog tussen Israel en Hamas gesterf.
SA nader weer geregshof oor Israel
Alle oë is nou op die stad Rafah – die sogenaamde laaste toevlug vir oorlewende burgerlikes in Gaza.
As Israel nie inheems is nie, is niemand nie
Donderdagaand was die amptelike opening van die wêreld se eerste ambassade vir inheemse nasies, en afvaardigings van Kanada, Hawaii, Nieu-Seeland, Puerto Rico, Togo en natuurlik Suid-Afrika was in Jerusalem vir die inhuldiging.
VSA loods vergeldingsaanvalle op Irak, Sirië
Die Amerikaanse president Joe Biden sê dié lugaanvalle is maar net die begin. “Ons reaksie het vandag begin.”
VN-hof gee ‘beredeneerde, maar politieke’ uitspraak
“Die belangrikste van die sewe bevele wat gegee is, is wat die hof nié sê nie – wat ʼn bevel vir oombliklike skietstilstand is.”
SA banke befonds Hamas g’n – minister
Israeliese media het verlede week berig volgens navorsing op ʼn netwerk is verskeie Suid-Afrikaanse organisasies glo “diep betrokke” by die finansiering van Hamas. Min. Enoch Godongwana sê dis nonsens.
Gaza-konflik: ‘Beteken konvensies enigiets?’ vra Pandor
Naledi Pandor, minister van internasionale betrekkinge en samewerking, meen Israel glo duidelik hy het vrye verlof om te maak soos hy wil.
Israelse soldate skiet Palestyne militante in hospitaal dood
Israeliese geheime agente – vermom as mediese personeel en Moslem-vroue – het Dinsdag by ʼn hospitaal in die besette Wesoewer ingestap en drie Palestynse militante doodgeskiet.
SA regering ‘konsekwent’ oor toepassing van internasionale reg – Ramaphosa
“Laat dit in die geskiedenisboeke aangeteken word dat Suid-Afrika nie onder diegene was wat hul oë toegeknyp het of beweer het dat hulle nie weet nie.”
Midde-Ooste: Drie Amerikaanse troepe sterf in hommeltuig-aanval
Dit is die eerste sterftes van Amerikaanse troepe in die streek sedert oorlog verlede jaar in Oktober tussen Israel en Hamas uitgebreek het.
Uitspraak ‘oorwinning vir menseregte’ – Ramaphosa
ʼn Uitspraak oor Suid-Afrika se klag met betrekking tot volksmoord moet egter nog gelewer word. Die hof het wel bevind hy het jurisdiksie om die saak in ag te neem.
‘Israel sal nie ophou om homself te verdedig’
“Israel is onwrikbaar verbind tot internasionale reg. Net so onwrikbaar is ons heilige verbintenis egter om ons land en ons mense te beskerm,” sê Israel se eerste minister.
Regstreeks: Ramaphosa sê oor Israel-uitspraak
Pres. Cyril Ramaphosa sal die land Vrydagmiddag toespreek rakende die Internasionale Geregshof se uitspraak. Kyk dit hier.
Internasionale Geregshof beslis in SA se guns
Die maatreëls waaraan Israel ingevolge die Internasionale Geregshof moet voldoen, behels dat dié land alle stappe doen om aanhitsing tot volksmoord te “voorkom en straf”.
Israelse lugredery skort vlugte na SA op
Die aankondiging kom enkele ure voordat die Internasionale Geregshof in Den Haag ʼn grensverskuiwende uitspraak moet lewer in Suid-Afrika se klag van volksmoord teen Israel.
SA klag teen Israel: Geregshof gaan sê oor ‘noodmaatreëls’
Die Internasionale Geregshof in Den Haag, Nederland, sal Vrydag uitspraak lewer in Suid-Afrika se aansoek om dringend noodmaatreëls in te stel om Israel te verplig om sy aanvalle op Gaza te stuit.
VSA vra ‘dringende’ ondersoek ná Amerikaanse tiener in Gaza-konflik sterf
Die Amerikaanse departement van buitelandse sake sê hulle is “platgeslaan” deur die dood van die tiener, ʼn Amerikaanse burger, en het die oproep vir die deëskalasie van die konflik herhaal.
Hamas verdedig aanval wyl dodetal aanhou styg
Die Palestynse militante groep Hamas het sy aanvalle van 7 Oktober op Israel verdedig, maar terselfdertyd ʼn beroep gedoen vir ʼn einde aan “Israeliese aggressie” in Gaza.
‘Dis vakansie,’ sê SA toe Israel oor volksmoordklag wou praat
Terwyl die wêreld wag vir die uitspraak oor Suid-Afrika se volksmoordklag teen Israel in die Internasionale Geregshof, debatteer kenners oor hoe sterk die saak werklik is.