Met Februarie net om die draai is daar die geur van liefde, sjokolade en romanse in die lug. Dit is ook die gepaste maand vir die uitreiking van Ivan Botha en Donnalee Roberts se jongste romantiese avontuur, Vir altyd.
Alles vir die sleutelwoord "Ivan Botha"
[Video] ‘Vir altyd’-fliek se lokprent bekend gestel
Die amptelike lokprent vir die romantiese avontuurfilm Vir altyd is bekend gestel.
[Video] Donnalee en Ivan weer saam op die grootskerm
Donnalee Roberts en Ivan Botha het verlede jaar fliekgangers bekoor met hul uiters suksesvolle rolprent, ‘Pad na jou hart’, en nou is hulle binnekort weer op die grootskerm te sien in die fliek ‘Vir altyd’.
ʼn Stukkie Frankryk in Harties
‘n Stukkie van Frankryk was hierdie naweek in Noordwes te sien toe die regisseur Paul Krüger ʼn replika van die slotbrug en “I love you”-muur van Parys, Frankryk bekendgestel het in Hartbeespoort.
Allegaartjie 3 – Program 10
Die gelaatskundige, Marthie Maré, praat oor haar boek wat binnekort bekendgestel word en ons kuier saam met Donnalee Roberts en Ivan Botha van die nuwe Afrikaanse romantiese-komedie, Pad na Jou Hart.
Grootskerm: Pad na jou hart
Die romantiese avontuur-film Pad na jou hart is eersdaags op die grootskerm te sien.