Die projek, Kajak vir Liefdadigheid, word opgedra aan die 19-jarige Klarissa Joubert wat in Januarie vanjaar haar lewe op die Oranjerivier verloor het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Klarissa Joubert"
Klarissa Joubert se liggaam gevind
Lede van die gemeenskap het sedert Donderdag onverpoosd na Joubert gesoek, nadat sy in die Oranjerivier verdwyn het.
Foto’s: Soektog na Klarissa duur voort
Spreiligte word op sommige plekke deurnag by brûe ingespan vir enige teken van die jong vrou.
Hulp gevra met soektog na Klarissa
“Hordes lede van die gemeenskap dra intussen kos en koffie vir die moeë soekspanne aan. Almal in die gemeenskap werk saam.”
Reusesoektog ná jong vrou op Oranjerivier verdwyn
Joubert het gister saam met vriende op binnebande op die rivier afgedryf toe sy van die band afgeval en deur die stroom meegesleur is.