Agt mans is Saterdag beseer nadat ʼn muur meegegee en op hulle geval het in Randburg.
Alles vir die sleutelwoord "randburg"
Foto’s: Kitsvloede saai chaos in Randburg
Verskeie huise is Dinsdag in Randburg, Gauteng, beskadig nadat swaar reën kitsvloede veroorsaak het.
Man dood aangetref in JHB-swembad
ʼn Man, vermoedelik in sy 20’s, is Sondagaand laat dood aangetref in ʼn swembad in ʼn bekende vermaaklikheidsgebied in Cosmo City, Gauteng.
Drie vroue kry oordosis in by winkelsentrum
Drie vroue is in ʼn ernstige toestand in die hospitaal nadat hulle glo ʼn oordosis van ʼn onbekende middel ingekry het by ʼn winkelsentrum in Bram Fischerweg in Randburg, Gauteng.
Padwoede-hofsaak: Verdagte daag nie op nie
‘n Lasbrief is uitgereik vir die inhegtenisname van die man wat glo die naweek ʼn motoris gedurende ʼn padwoedevoorval in Fourways, Johannesburg, aangeval het.
Vier sterf na bus in skare inploeg
Vier mense is Maandagmiddag dood nadat ‘n bus buite beheer geraak en in ‘n skare in Randburg ingeploeg het.
Beampte veroorsaak glo botsing; van toneel verwyder
Die Randburg-polisiestasie het Maandag berigte ontken dat ‘n misdaadintelligensie-beampte deur kollegas van die toneel verwyder is nadat hy in ‘n ongeluk betrokke was.
Polisie ondersoek beeldpoetser se ‘bordeel’
Die polisie ondersoek beweringe dat Makhosini Nkosi, ʼn voormalige woordvoerder van die polisie en die nasionale vervolgingsgesag, ʼn bordeel vanuit sy perseel in Randburg bedryf.
Kleuter sterf in Randburg-botsing
ʼn Driejarige seuntjie is dood en sy pa beseer nadat hul voertuig Woensdag teen ʼn ander voertuig in Randburg gebots het.
Drie ‘rowers’ vas ná hoëspoedjaagtog
Vyf mans is Saterdag in Bramley, Johannesburg ná ‘n rooftog wat tot ‘n hoëspoedjaagtog en skietgeveg gelei het.