Konst. Rishen Rampashard van die Pretoria-Wes-polisiestasie het Maandag vlugtig in die Pretoria-landdroshof verskyn vir die moord op lt.kol. Reinier Lagois.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Reinier Lagois"
Konstabel in hof vir polisieman se moord
Konst. Rishen Rampashard van die Pretoria-Wes-polisiestasie verskyn weer Maandag in die Pretoria-landdroshof vir die moord op lt.kol. Reinier Lagois.
‘Liefdesdriehoek’ dalk rede vir moord op polisieman
“Reinier het waarskynlik nie eens die persoon gesien wat hom vermoor het nie, want die eerste vier skote was in sy rug.”
Konstabel vas oor polisieman se moord
ʼn Polisiekonstabel is in hegtenis geneem in verband met die moord op lt.kol. Reinier Lagois (42) wat verlede maand koelbloedig by sy huis in Pretoria doodgeskiet is.
Vermoorde polisieman se motor gevind
Lt. kol. Reinier Lagois (42), die polisiebeampte wat Maandag koelbloedig by sy huis in Pretoria doodgeskiet is, se motor is Woensdag naby sy huis gevind.
Pta-polisieman doodgeskiet: Dubbele tragedie vir broer
Dit is die tweede tragedie wat Hennie in ʼn kort tydjie tref nadat sy vrou, Jackie (49), drie weke gelede onverwags aan ʼn hartaanval oorlede is.
Twee polisielede se lyke gevind
Die Valke ondersoek twee onverwante sake van moord nadat twee polisiebeamptes se liggame Maandag onderskeidelik in ʼn huis en ʼn motor ontdek is.