Die DA eis ʼn regstelling van die Sunday Times oor wat die amptelike opposisie aanvoer ʼn wanvoorstelling van die DA se standpunt oor die kwessie is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "sunday times"
Sunday Times sê jammer, gaan pryse teruggee
“Wat duidelik is, is dat ons foute gemaak het en toegelaat het dat ons gemanipuleer word deur mense met verborge motiewe.”
EFF-advertensie nie bedoel “om mense bang te maak” nie
‘n Eiendomsmaatskappy sê sy advertensie wat verwys na Julius Malema en die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) was nie bedoel om mense die skrik op die lyf te jaag nie maar eerder die spot te dryf met mense wat bang is vir die “swart gevaar”.
Zille sê oor Mazibuko-berigte
Helen Zille, leier van die DA, sê berigte wat beweer dat sy Lindiwe Mazibuko openlik aangeval het, is geskoei op selektiewe inligting wat deur lede van die party se federale uitvoerende raad uitgelek is om hul eie agendas te bevorder.
Koerant vra Kleinfontein om verskoning
Die Sunday Times het die Kleinfontein-gemeenskap, oos van Pretoria, Sondag in ’n berig om verskoning gevra en erken dat hy op 9 Februarie foutiewe inligting en stellings wat nie gestaaf kan word nie, oor die Afrikanergemeenskap gepubliseer het.
Pa gee dogter oor aan polisie oor naakfoto’s
ʼn 17-jarige meisie is gevonnis vir die vervaardiging en verspreiding van kinderpornografie nadat haar pa die polisie in kennis gestel het dat sy naakfoto’s van haarself aan ʼn 42-jarige man stuur, berig die Sunday Times.
Guptas dagvaar Sunday Times vir naamskending
Sakeman Atul Gupta het glo ‘n eis van R500 000 teen die Sunday Times vir naamskending by die hof ingedien.