Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging, gesels in hierdie episode oor die groter prentjie van ons skole se kultuur.
Alles vir die sleutelwoord "toekoms van onderwys"
Bou aan jou kind se waardes
Ouers én onderwysers sal doelbewus daarop moet konsentreer om die waardes van verantwoordelikheid en hardwerkendheid by kinders te vestig, want sonder ʼn ruggraat is swaarkry hulle voorland.
Luister: Opvoeding as ’n Bybelse opdrag
Ds. Christiaan Jooste gesels in hierdie episode vanuit die Skrif oor die taak om kinders op te voed en te leer, asook wie se verantwoordelikheid dit nou regtig is.
Luister: Die era van die kind
Hoekom onderrig ons? Wat is die doel van onderwys en opleiding? Is dit om ʼn jong mens so vinnig as moontlik in ʼn beroep in te stoot? In hierdie episode gesels ons met prof. Danie Goosen, akademiese hoof van Akademia, oor hoekom jy leerders in verwondering moet laat oor die ware, die goeie en die skone.
Luister: Die belewenis van opvoeding
Onthou jy nog daardie een onderwyser wat jou lewe verander het?
Truida se bottel vol waardes
Die kort brief getuig van iemand met karakter wat geanker is in die ewige deugde van nederigheid, onselfsugtigheid, mededeelsaamheid, dankbaarheid, opregtheid, ywer, spontaniteit, kreatiwiteit, netheid, uitnemende leierskap en laaste maar nie die minste nie, lewenslange leer met ʼn onblusbare soeke na die waarheid.
Luister: Ja, daar is ’n toekoms vir Afrikaanse onderwys
Dit is geen geheim dat Afrikaanse onderwys in Suid-Afrika in ’n krisis is nie. Die aanslag teen Afrikaanse skole, wat ondanks enorme uitdagings steeds floreer, word jaarliks net groter.
’n Blik op die toekoms sal lekker wees
Dit is hierdie klein beginsels wat jou kinders ʼn onderrigbare hart gee wat fundamenteel is tot karakterbou.
Die reis na ’n meesteronderwyser
Ons is nie “onderwysers” nie, ons is meesters van opleiding en opvoeding. Ons is meesteronderwysers.
’n Nuwe droom vir onderwys
“Ons kan ons nie langer blind hou wanneer ons sien hoe ons skolestelsel besoedel word deur diegene wat opvoeding geheel en al met vakinhoud wil vervang nie.”
Is karakter belangriker as kennis?
Is goeie karakter werklik die enigste bestanddeel vir sukses? Is dit al wat nodig is om in die perfekte kurrikulum te ontwikkel?
Ontgin onderwysers se talente maksimaal
En so gaan die progressiewe Engelsman aan en aan. Dit nogal in 1969 dink ek. Regtig? En ons kry nóú eers die memo?
Blik op toekoms van onderwys met Kevin Albert Ryan
Hy pleit vir ’n skool waar die leerder se dag uit ’n reeks natuurlike en ryke leerervarings bestaan.