Hy het verlede week by die MTV Video Musiektoekennings opgetree en Britney Spears is een van sy aanhangers. Sy video op YouTube is al meer as 144 miljoen keer gekyk.
Alles vir die sleutelwoord "video"
Video: Tokkelossie op kamera vasgevang
ʼn Man het die naweek vertel van sy vreesaanjaende ontmoeting met ʼn “tokkelossie”.
Video: Animasiekunstenaars skets Lonmin-bloedbad
Animasiekunstenaars van Taiwan het ʼn video gemaak van die onlangse skietery by Lonmin se Marikana-my naby Rustenburg.
Video’s en foto’s: Skietvoorval buite Empire State-gebou
Twee mense is dood en ten minste agt gewond na ‘n skiet-voorval Vrydag buite die Empire State-gebou in New York.
Foto: Mars van naby
Nasa het Maandag daarin geslaag het om die Curiosity-kernkragaangedrewe motor veilig op die rooi planeet neer te laat. Curiosity het net na 07:30 op Mars geland.
Video: Stap teen Geweld
Meer as 2 000 mense het Dinsdag in Pretoria byeengekom om vreedsaam teen geweld te betoog. Die inisiatief is geneem in reaksie op die gru-moord van die 5-maandeoue Wiehan Botes en sy oppasser, Margrietha de Goede (66), in Delmas verlede maand.
Video: Pa spring uit bewegende kar om kind te red
ʼn Man het uit ʼn bewegende voertuig gespring om sy 4-jarige dogtertjie te red wat in ʼn besige kruising uit die voertuig geval het.
Video: Nova: Bloedbroers
Hierdie is die derde boek in die baie gewilde wetenskapfiksie-reeks waarvan die eerste boek, Nova: die begin, se eerste oplaag binne die eerste vyf maande uitverkoop het.
Video: Vertel jou plaasaanvalle-storie
“Vertel jou Storie” is die eerste been in die Solidariteit Beweging se veldtog teen plaasaanvalle.
Video: Afrikaans in Korea
“Jan Pierewiet” in Korea!
Video en foto’s: Irina saai verwoesting in KZN
Die hewige reën wat die naweek in KwaZulu-Natal voorgekom het sal teen Maandag begin opklaar terwyl die tropiese storm, Irina, in ʼn suidoostelike rigting beweeg.